BBSEB Flashcards
Wat is die doel van BBSEB?
Om rykdom breer te versprei oor die bevolking
Dien as bemagtigings raamwerk
Wat is die aard van BBSEB?
Toename in aantal swart vroue wat ondernemings besit en bestuur
Om verandering in die rassesamestelling van eienaarskap enm bestuurstrukture en in professionele beroepe te bewerkstellig
Die bemagtiging van landelike en plaaslike gemeenskappe
Groter mate van toegang ot ekonomiese tot ekonomiese aktiwiteite, infrastruktuur en vaardigheidsopleiding onder swart vroue
Wat is die voordele van BBSEB?
Gee nuwe geleenthede aan voorheen benadeelde persone
Verskaf toegang tot kapitaal om nuwe ondernemings en werkgeleenthede te skep
Beleggers word aangemoedig om geld te bele in ondernemings in swart besit
SEB-verskaffers geniet voorkeur
Wat is die nadele van BBSEB
‘n Handvol van mense word verryk, ten koste van die massas
Bevoordeel nie noodwendig die mense wat dit die nodigste het nie.
Baie werkers kry poste gebasseer op SEB telling i.p.v effektiwiteit
Kan lei tot korrupsie
Noem en verdeuidelik die 7 pilare van BBSEB?
Eienaarskap: Die aantal swart aandeelhours
Bestuur: Die aantal swartmense in bestuursposisies
Diensbillikheid: Aantal swart werknemers
Vaardigheidsontwikkeling: Bedrag spandeer aan opleiding en die aantal swart leerlinge
Voorkeurverskaffers: Die eienaarskap van verskaffers
Ondernemingsontwikkeling: Die belegging in SEB-maatskappye
Korporatiewe maatskaplike investeing: Die bedrag wat op KMI bestee word
Die 7 pilare is in 5 elemente saamgesmelt. Noem en verduidelik elkeen
Eienaarskap: Die stemreg van swart persone, ekonomiese belange in die hande van swart persone
Bestuur en beheer: Deelname van swart persone aan die direksie, aantal swart ense in bestuursposte
Vaardigheidsontwikkeling: Aantal swartmense wat deelneem aan leerlingskappe, aantal werklose swartmense wat deelneem aan leerlingskappe
Onderneming- en verskafferontwikkeling: Eienaarskapstatus van verskaffers, beleggings in ander SEB-ondernemings
Sosio-ekonomiese ontwikkeling: Kry erkenning vir sosio-ekonomiese ontwikkeling
Wat is die hoogste SEB-status?
Vlak 1
Wat is die implikasies van BBSEB op klein ondernemings?
Ondernemings met ‘n jaarlike omset < 10 miljoen is brygestel
Ekstra adminstrasie of finansiele laste is moeilik om te hanteer
Verhoog lopende kostes
Lei tot hoer pryse vir verbruikers en verminder mededingendheid
Het ‘n impak op werkskepping
Wat is die implikasies van BBSEB op groot ondernemings?
Bestuursposte wat vir swartmense gehou word kan moraal van die res verminder
Geld en tyd word gebruik om SEB-verskaffers te kry
Sakebvedrywighede word opgebreek wanneer werkers opgelei moet word
Generiese maatskappye vereis groter begrotings om SEB-punte te behou of verbeter
SEB-sertifikate is vir 12 mande geldig, moet elke jaar verifikasieproses herhaal
Hoe word BBSEB geimplmenteer
Gebruik geverifieerde agentskappe om voldoeningsertifikate uit te reik
Verhoog aantal werknemers in bestuur en besit
Gebruik SEB-verskaffers
Geld word geleen aan klein en medium swartondernemings
Voorkeur word gegee aan SEB-ondernemings m.b.t staatstenders
Beleggings word in SEB-ondernemings gemaak
Aandele word vir swart mense voortbehou
Vaardigheidsontwikkeling vir swartmense
Hoe word besighede wat nie aan BBSEB voldoen nie gestraf?
Wanvoorstelling van ‘n BBSEB-status of verskaffing van vals inligting is ‘n kriminele oortreding
Kan lei tot tronkstraf of ‘n boete van 10% van jaarlikse omset
Noem die 3 tipe ondernemings m.b.t BBSEB-toepassing
Vrygestelde Mikro-ondenemings: Minder as 10 miljoen jaarlikse omset
Kwalifiserende Klein Ondernemings: Tussen 10 en 50 miljoen. Moet aan eienaarskap en een ander prioriteitslement voldoen
Generiese ondernemings: Meer as 50miljoen. Moet aan al 3 prioriteitselemente voldoen
Hoe kan ‘n onderneming sy SEB-status verbeter?
Eienaarskap: Toename in stemreg van swarttmense deur aandele aan swartmense te bied
Bestuur en beheer: Aanstelling van swartmense in bestuursposisies
Vaardigheidsontwikkeling: Toename in swartmense in leerlingskappe, aanstlling van swartmense wat voltooi het
Onderneming en verskafferontwikkeling: Beleggings in SEB-ondernemings, gebruik van EB-verskaffers
Sosio-ekonomiese ontwikkeling: Bestee geld aan SEO
Wie beskerm menserefte in SA?
Menseregtekommissie
Ontleed die eienaarskap pilaar se implikasie op besighede
Voordele:
Meer geleenthede is geskep vir swartmense om eienaars te word
Nadele:
Besighede vind dit some moeilik om geskikte wart eienaars te kry
Baie swartmense kan nie aandele bekostig nie
Ontleed die bestuur pilaar se impliikasies vir besighede
Voordele:
Besighede moet swart vroue in bestuur aanstel
Nadele:
Dit is soms moeilik a.g.v. ‘n tekort aan vaardige swart bestuurders
Ontleed die gelyke indiensdneming pilaar se implikasies op besighede
Voordele:
Werkplek moet die demografie van die land verteenwoordig
Nadele:
Moet ‘n diensbiollikheidsplan in plek he
Duur en neem tyd om op te stel en op te dateer
Mag konflik tussen bestuur en werknemers veroorsaak
Ontleed die vaardigheidsontwikkeling pilaar se implikasies op besighede
Versfak leerderskappe aan swart werknemers
Nadele:
Moet die ekstra myl stap om personeel op te lei waar leerlingskappe nie aangebied word nie
Produktiwiteit verminder as werkers aan opleiding moet deelneem
Ontleed die implikasies van voorkeurverkryging op besighede
Nadele:
Kan alk nie ‘n keuse he behalwe om voorkeurverskaffers te kies nie
Kan dalk onbetriubarfe verskaffers gebruik
Ontleed die implikasies van ondernemingsontwikkeling op besighede
Bydrae kan moneter of nie-geldeliik wees nie
Nadele:
Kan dalk nie bekostig nie
Swart ondernemings kan later nie klaarkom sonder hulp van ander onderneings nie
Ontleed die implikasies van sosio-ekonomiese ontwikkeling op die besigheid
Trek gekwalifiseerde personeel na die besigheid
Nadele:
Word uit besigheid se wins betaal
Volledige verslae moet opgestel word
Verminder besigheid se ekonomiese effektiwiteit d.w.s mededingendheid
Wat is die verskil tussen SEB en BBSEB?
SEB:
Twee bemagtigingselemente: gelyke eienaarskap en bestuur verteenwoordiging
BBSEB:
Ten doel om swart deelname in ekonomie te bespoedig in 7 pilare
Verduidelik die verskil tussen SEB en BBSEB
SEB:
‘n Beleid wat ingestel is om diegene wat voorheen benadeels was ‘n kans te gee om die ongelykhede te balanseer.
Die doelwit was om foute in die verlede reg te stel
Fokus is op om swartmense in bestuursposisies te kry
BBSEB:
Doelwit is om rykdom van land tussen alle rasse te verdeel
Die fokus was om swart eienaarskap van besighede te vermeerder, verhoog vaardigheidsvlakke, vermeerder aantal swartpersone in bestuursposisies