KMV en KMI Flashcards
Wat is die drievoudige basislyn?
People, planet, profit. Dien as ‘n riglyn vir verantwoordeliike sakepraktyk
Wat is Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheid?
‘n Maatskappy se verantwoordelikheid om die belange van die gemeenskap waar die maatskappy werksaam is, te bevorder.
Verduidelk die drievoudige basislyn
Planeet: Moet ‘n balans tussen impak op die omgewing en maksimalisering van wins bewerkstellig
Wins: Doelwit moet langtermyngroei en volhoubaarheid wees eerder as maksimum korttermynwins
Mense: Moet nie mense benadeel met sakebedrywighede nie.
Noem inisiatiewe wat besighede kan gebruik o hul werknemers se belange te bevorder?
Prestasie-aansporings Skep geleenthede vir bevordering Bied werksekuriteit Vaardigheidsopleiding Leerlingskapprogramme Mentorskapprogramme
Noem inisiatiewe wat besighede kan gebruik om kliente se belange te bevorder.
Markverwante en regverdige pryse
Geen misleidende advertensies
Lewer hoe-gehalte produkte/dienste
Noem inisiatiewe wat besighede kan gebruik om die samelewing se belange te bevorder
`Dra by tot die samelewing se welstand: VIGS-bewusmakingsprojekte Samel geld in vir minderbevooregtes Kweek bewustheid rakende geweld teenoor vroue en kinders Bied huisvesting vir dakloses Veldtogte teen dwlmmisbruik
Inisiatiewe om die omgewing se belange te bevorder
Kom omgewingswette na Gee geld aan omgewingsnavorsing Moenie produkte op diere toets nie Beperk besoedeling Gebruik alternatiewe energiebronne
By watter gemeenskapsprojekte kan besighede betrokke raak?
Vaardigheidsontwikkeling en onderwysprojekte
Projekte wat gemik is op die ontwikkeling van infrastruktuur
Projekte gemik op die vrbetering van gesondheidsorg
Projekte gemik op natuurbewaring
Wat is die KMI-proses?
Identifiseer behoefte in die gemeenskap
Registreet KMI-projekte en programme by toepaslike instellings
Stel ‘n begroting op
Maak seker begunstighede is wettig
Wat is die voordele van KMV vir die besigheid?
Bou reputasie op Lok goeie kandidate/beleggers SEB-punte word toegeken Werknemers voel meer positief oor werkgewers Bou lojaliteit Skep positiewe beeld Skep werksgeleenthede
Wat is die voordele van KMV vir die gemeenskap?
verbeterede lewenstandaarde
Skep werksgeleenthede
Bevoordeel gemeenskappe deur onderwys te verskaf
Leer gemeenskappe om selfonderhoudend te wees
Fokus op volhoubaarhid
Fokus op beskerming van die omgewing
Verbeter infrastruktuur
Wat is die uitdagings van KMV vir die besigheid?
Kos geld
Moet reeds belasting betaal
Moet gedetailleerde KMV-verslae voorberei
Word van werknemers verwag om vrye tyd op te offer
Produksietyd gaan verlore
Baie programme is nie suksesvol nie
Klein besighede het nie altyd genoeg werknemers nie
Wat is die uitdagings van KMV vir die gemeenskap?
Gemeenskappe trek nie altyd die voordeel nie omdat fokus nie p instandhouding is nie
Besighede is nie altyd toegerus om pobleme op te los nie.
Gemeenskappe raak verwant aan besighede
Fokus nie altyd op volhoubaarheid nie.
Wat is die komponente van KMV?
Omgewing
Etiese Korporatiewe Maatskaplike Belegging
Gesondheid en veiligheid
Sosio-ekonomiese ontwikkeling
Wat is KMI?
Die tyd, geld en ander hulpbronne wat besighede op die verbetering van die lewenstandaard van die gemeenskap spandeer.
Noem voorbeelde van KMI-projekte
Projekte wat fokus op natuurbewaring Voorsiening van onderwys/opleiding Uitbreiding van infrastruktuur Projekte wat fokus op menseregte Inisiatiewe wat help om misdaad te bestry.
Wat is korporatiewe Burgerskap?
Behels dat besighede nie wins ten alle koste najaag nie, maar impak op gemeenskap in ag neem
Wat is die hoekstene van verwantwoordelike sakepraktyke?
Deursigtigheid
Regverdigheid
Aanspreeklikheid
Wat is die MVI?
Die Maatskaplike Verantwoordelikheidsindeks meet die prestasie van genoteerde maatskappye teen die kriteria van die drievoudige basislyn.
Noem voorbeelde van verantwoordelike sakepraktyke
Skep van veilige werksomgewing Regverdige behandeling van werknemers Bekendsteling van KMI-inisiatiewe Betaal regverdige lone vervaardig veilige produkte
Verduidelik die uitdagings vir besighede m.b.t. KMI
Volhoubaarheid: Kan nie altyd voortgaan met inisiatiewe nie
Instandhouding
Hoe koste: Werknemers, hulpbronne, geld
Om werklik ‘n verskil te maak: Inisiatiewe werk nie altyd nie
Neem langtermynbehoeftes in ag: Moet langtermynbeplanning doen om seker te maak dat behoeftes in die langtermyn aandag geniet.
Watter wette het ‘n invloed op KMI?
WDB: KMI moet inklusief wees WVO: KMI-inisiatiewe is gerig op ontwikkeling van vaardighede BBSEB: NVOS: MHOS: