Ontwikkelings Strategiee Flashcards

1
Q

Noem die stappe van strategie-ontwikkeling

A

Doelstelling: Bepaal doelwitte en hoe om dit te bereik.

Analiseer: Samel inligting in wat doelwitbereiking sal bevorder.

Formulering: Gebruik inligting en formuleer strategie.

Implementering: Implementeer

Evaluering: Evalueer om sukses te bepaal, toekomstige foute te voorkom en uitvoerbaarheid van strategie te toets.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Benoem en verduidelik die komponente van ‘n SWOT-analise.

A

Sterkpunte: Faktore binne die besigheid wat bydra tot sukses
Swakpunte: Faktore binne die besigheid wat sukses hinder
Geleenthede: Faktore buite die besigheid wat bydra tot sukses.
Bedreigings: Faktore buite die besigheid wat sukses hinder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik Porter se bedreiging van nuwe toetreders

A

Jou posisie met betrekking tot nuwe toetreders

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik se bedreiging van substitusie.

A

Die invloed van substituutprodukte op die besigheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Verduidelik Porter se mag van die kopers.

A

Die koper se vermoe om pryse te laat daal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Verduidelik Porter se mag van verskaffers

A

Die verskaffer se vermoe om pryse te laat styg/daal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verduidelik Porter se mag van mededingers

A

Mededingers se vermoe om ‘n invloed op jou besigheid te he

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter omgewing word met ‘n PESTWO-analise analiseer?

A

Die makro-omgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die faktore van die PESTWO-analise.

A
Politieke faktore
Ekonomiese faktore
Maatskaplike faktore
Tegnologiese faktore
Wetlike faktore
Omgewingsfaktore
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter kriteria moet ‘n goeie strategie aan voldoen?

A
Eties
Waarde toevoeg: Gaan dit help
Prakties
Ekonomies
Betyds: Moet op die regte tyd geformuleer word.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is strategie-implementering?

A

Die implementering van ‘n strategie wat tydens strategiese beplanning geformuleer is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Noem die stappe van strategie-implementering.

A

Allokeer hulpbronne: Maak seker word doeltreffend gebruik

Sit organisasiestruktuur in plek: Identifiseer elke persoon se verantwoordelikhede.

Motiveer personeel: Werkers moet gemotiveerd wees.

Organisatoriese beleide: Ontwikkel en volg beleide wat die implementering van die strategie bepaal

Bestuursbetrokkenheid: Kreatiewe leierskap, ondersteunende bestuur

Los deurlopede probleme op: Gee aandag aan probleme wat opduik

Pas aan: Pas aan waar huidige strategie nie werk nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter faktore kan strategie-implementering belemmer

A

Weerstand van werknemers
Tekort aan hulpbronne
Tegnologiese veranderinge
Ekonomiese omstandighede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Noem die stappe in strategie-evaluering

A

Identifiseer die redes en doelwitte vir die strategie
Bepaal die resultate en vergelyk dit met werklike prestasie
Bepaal oorsake van afwykings
Neem regstellende aksie im afwykings te voorkom
Maak aanbevelings om toekomstige strategiee beter te implementeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem die twee tipes vertikale integrasie

A

Voorwaartse en terugwaartse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Verduidelik voorwaartse integrasie

A

Onderneming neem beheer van kopers of bemarking en verspreiding.

17
Q

Verduikdelik terugwaartse integrasie

A

Onderneming neem beher van verskaffers

18
Q

Verduidelik horisontale integrasie

A

Ondernemings neem ‘n mededinger wat substituut of komplementere produkte verskaf oor.

19
Q

Wat is die voordele van vertikale integrasie?

A

Onderneming het beheer oor vervaardiging en verkoop van produkte
Beter toegerus om verskaffingstekorte die hoof te bied
Moeilik vir nuwe besighede om die mark te betree

20
Q

Wat is die nadele van vertikale integrasie?

A

Moet nuwe funksies verrig dikwels sonder ervaring

Mag nuwe infrastruktuur benodig

21
Q

Wat is die voordele van horisontale integrasie?

A

Bied groter verskeidenheid van produkte
Lok meer verbruikers
Toename in wins
Verlaag die riskio van mededinging

22
Q

Wat is die nadele van horisontale integrasie

A
Baie duur
Kan tot monopolie lei
Verminder verbuiker se keuses
Monopolie word met hoe pryse geassossieer
Werknemers kan dalk werk verloor
23
Q

Noem die 3 intensiewe strategiee

A

Markpenetrasie, markontwikkeling, produkontwikkeling

24
Q

Wat is markpenetrasie?

A

Strategie wat fokus op verkope van bestaande produkte in bestaande markte.

25
Wat is markontwikkeling?
Strategie wat fokus op verkoop van bestaande produkte in nuwe markte.
26
Wat is produkontwikkeling?
Strategie wat fokus op die bekendstelling van nuwe produkte in bestaande markte
27
Noem die 3 diversifikasiestrategiee
Konsentriese-, horisontale- en konglomerasie-diversifikasie
28
Wat is konsentriese deversifikasie?
Byvoeging van nuwe produkte wat verband hou met bestaande produkte.
29
Wat is horisontale diversifikasie?
Byvoeging van nuwe produkte wat nie verband hou met bestaande produkte nie.
30
Wat is konglomerasie diversifikasie?
Betree nuwe markte met nuwe produkte.
31
Noem die 3 defensiewe strategiee
Aflegging, Ontbondeling en likwidasie
32
Wat is aflegging?
Verminder aantal werkers om kostes te sny
33
Wat is ontbondeling?
Nie-winsgewende takke of afdelings van 'n besigheid word toegemaak
34
Wat is likwidasie?
Besigheid hou op sake doen en die bates word verkoop om dit na kontant om te skakel
35
Noem 'n paar ander strategiee
``` Herstruktureer maatskappy Hersien missie van besigheid. Hersien doelwitte Stel nuwe beleide op Reik addisionele aandele uit Stel addisionele verkoopspersone aan Allokkeer hulpbronne verskillend Ontwikkel nuwe prestasie aansporings ```
36
Wat is die voordele van prestasie-aansporings?
Lok goeie werknemers Werknemers maak nie staat op individuele aansporings nie Span-aansporingd moedig spanwerk aan
37
Wat is die nadele van prestasie-aansporings?
Fokus is op resultate en nie proses nie Beklemtoon korttermynresultate Individuele aansporings ontmoedig spanwerk Kan konflik tussen werknemers veroorsaak
38
Wat maak dit moeilik vir nuwe besighede om 'n mark te betree?
Skaalbesparings: Bestaande besighede het 'n voordeel as jkoste daal namate produksie toeneem Toegang tot verspreidingskanale Regeringsbeleid: Kan hoeveelheid besighede in 'n mark beperk Produkonderskeiding Kapitaalvereistes