Bestuur en leierskap Flashcards

1
Q

Verskil tussen leierskap en bestuur

A

Bestuur is die beplanning, beheer, leiding en organisering van die hulpbronne van die besigheid.
Leierskip is die inspirering, motivering en aanmoediging van span om doelwitte te bereik.
Bestuurders word aangestel, leiers word verkies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bestuurstake

A

Beplanning: Stel van doelwitte en planne om te breik

Organisering: manier waarop werknemers gerangskik is om planne uit te voer.

Aktivering: Om die werk te begin doen

Leiding: Om werknemers te lei om hul opdragte uit te voer

Rigtinggewing: Daarstelling van ‘n produktiewe werksomgewing, toesighouding en doeltreffende kommunikasiekanale

Kontrole/Beheer: Verseker dat alles volgens plan uitgevoer word

Risikobestuur: Vermoe om risiko’s te identifiseer en strategiee te ontwikkel om dit te hanteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Demokratiese leierskapstyl

A

Alle werknemers betrokke by besluitneming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Kenmerke van demokratiese leierskapstyl

A

Betrek werknemers in die beslutnemingsproses
Leier bly verantwoordelik vir die neem van besluit
Taak-georienteerd
Waardeer mening van werknemers
Hanteer konfliksituasies deur ondergeskiktes te betrek
Veronderstel dat mense meer toegewyd is as hulle deel is van die besluitnemingsproses

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Toepassing van demokratiese leierskapstyl

A

Wanneer samewerking tussen leier en span vereis word.

Wanneer besluite vanuit verskillende invalshoek geneem moet word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Outokratiese leierskapstyl

A

Leier neem al die besluite

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Kenmerke van outokratiese leierskapstyle

A

Leier onderhandel glad nie
Leier maak besluite deur werknemers te se wat gedoen moet word en hoe
Streng taak-georienteerd
Geen belang by werknemers se menings nie
Hanteer konfliksituasies deur ondergeskiktes te se wat om te don
Gee opdragte aan werknemers sonder om hulle by die besluitnemingsproses te betrek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Toepassing van outokratiese leierskapstyle

A

Wanneer werknemers onseker is oor ‘n opdrag en riglyne benodig
Wanneer nuwe beleidstrukture geimplementeer word
Krisissituasies
Wanneer dringende besluite genem moet word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Laizzes-faire/vrye leierskapstyl

A

Leiers laat volgers toe om besluite te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Kenmerke van laizzes-faire

A

Laat werknemers toe om besluite te neem
Leier bly verantwoordelik vir alle besluite
Werknemer-georienteerd
Hoe agting vir werknemer se menings
Hanteer konflik deur ongeskiktes toe te laat om hul eie oplossings vir probleme te vind.
Gee werknemers bitter min leiding en laat hulle toe om opdragte op hul eie uit te voer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Toepassing van laizzes-faire

A

Wanneer werknemers hoogs ervare is en meer weet as die leier

Wanneer die leier sy ondergeskiktes wil bemagtig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Goeie volgeling

A

Is bereid om in span te werk
Sien om na spanlede
Luister na wat van hulle verwag word
Aanvaar verantwoordlikheid wanneer iets nie uitwerk nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Swak volgeling

A

Karring net saam - is afhanklik van leiers
Net besorg oor hulself
Dink dat hulle nie hoef te luister nie
Blameer dikwels ander mense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Situasionele leierskap

A

Verskillende leierseienskappe en leierskapstyle is doeltreffend in verskillende situasies
Gegrond op leierskapstyl en vlak van leierskapteorie van die groep
Leier se benadering pas by die groep se vlak van volwassenheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Volwassenheidsvlakke

A

Onbekwaam en onseker
Onbekwaam maar gewillig
Bekwaam maar onseker
Bekwaam en gewillig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Oorgangs- en transformasieleierskap/transaksionele leierskap

A

Identifiseer ‘n behoefte aan verandering eninspireer ‘n span om hulle tot die verandering te verbind en lei dan die span deur die oorgang, deur hulle te inspireer en motiveer

Hanteer konflik deur ondergeskiktes te motiveer om daarop te fokus om hul doelwitte te bereik deur die groter prentjie te sien.

17
Q

Charismatiese leierskap

A

Verkry volgelinge met hul sjarme en persoonlikheid
Meer gesik vir situasies waar werknemers se moraal ‘n hupstoot benodig
Baie handig wanneer veranderinge geimplementeer moet word, danksy hul vermoe om volgelinge te motiveer en inspireer

18
Q

Superleierskap-teorie

A

Ontwikkel volgelinge in leiers

Werknemers sal uiteindelik hulself bestuur

19
Q

Verskillende werkshoudings

A

Hoflikheid: Om goeie maniere te he
Nederigheid: Toon respek aan alle mense
Stiptelikheid: Betyds vir alle afsprake
Vriendelikheid: Wees vriendelik met kollegas
Harde werk:
Optimisme: Help om ‘n lekker atmosfeer te skep.

20
Q

Voorbeelde van positiewe werksgedrag

A
Deel van idees wat die besigheid bevoordeel
Beweeg buite jou gemaksones
gebruik toepaslike taal
Dra toepaslike kleredrag
Leer om onafhanklik te werk
Stel belang in besigheidsinisiatiewe
Openbaar integriteit
21
Q

Eienskappe van werkers met swak houdings

A

Moeilik om mee te werk
Het ‘n negatiewe uitwerking op werknemers
Spandeer meer tyd aan probleme as oplossings

22
Q

Voorbeelde van positiewe leierskaphoudings

A

Inspireer volgelinge
Bemagtig volgelinge
Deel kennis met volgelinge
Vertrou hul volgelinge