Wet op Basiese Diensvoorwaardes Flashcards

1
Q

Wat is die doel van die WBDV?

A

Om die minimum vereistes vir indiensneming neer te skryf.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die aard van die WBDV?

A

Verseker dat werksomstandighede van werkers aan die minimum vereistes voldoen
Bevorder buigsaamheid
Bevorder ekonomiese ontwikkeling en maatskaplike regverdigheid
Reguleer die reg op billike arbeidspraktyke

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die voordele van die WBDV?

A

Le minimum vereistes vir indiensneming voor
Verbied uitbuiting vsn werkers
Standaardiseer werksverhouding tussen werkgewers en werknemers
Beskryf die regsverhouding tussen werkgewes en werknemers
Verskaf sekerheid oor werkgewers- en werknemersregte, teen beperkte koste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die nadele van die WBDV?

A

Kan arbeidskoste verhoog a.g.v. minimum lone
Hoer arbeidskoste lei tot hoer pryse
Is n.v.t. op alle werkers nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is die implikasies vir klein ondernemings?

A

Vergroot administraise: ontrakte, bywoning, werksure, vergoeding, werkrekords
Bespaar tyd en koste m.b.t. die vasstel van die basiese reels vir kontrakte
Gee leiding m.b.t tot regverdige kontrakvoorwaardes.
Dra by tot ‘n tevrede arbeuidsmag
Koste-implikasie is grootliks beperk of neutraal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die implikasies vir groot ondernemings?

A

Vergroot administrasie: kontrakte, bywoning, werksure, rekords, vergoeding
Het kapasiteit om wet na te kom
Gee leioding m.b.t regverdige kontrakvoorwaardes
Lei tot ‘n tevrede arbeidsmag
Kinder- en geforseerde arbeid word verbied
Koste-implikasies is grootliks beperk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat gebeur as ‘n besigheid nie voldoen aan die wet nie?

A

‘n Arbeidsinspekteur sal ‘n voldoenings bevel uitreik uitreik.
Hulle moet dit ook aan die Departement van Arbeid rapporteer.
Kan beboet word; tronkstraf vir kinder- of dwangarbeid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat word deur die wet as diskriminerend gesien?

A

Om werkers te verbied om salarisse/lone te bespreek
Weiering om mediese sertifikaat van sieke te aanvaar
Weiering om ‘n werker familie verantwoordelikheidsverlof te gee
Verbied werkers om toegang te he tot indiensnemingkontrakte of werksvoorwaardes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Op wie is die Wet nie van toepassing?

A

Die Nasionale Weermag, Intelligensiediens
Suid-Afrikaanse Geheimediens
Onbetaalde,vrywillige werkers by liefdadigheidsorganisasies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Op wie is die werksure bepalings n.v.t.?

A

Werkers wat minder as 24 uur per maand werk
Werkers wat meer as R115 572 per jaar verdien
Werkers in die nooddienste
Werkers in senior bestuursposisies
Verkoopspersoneel wat reis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly