Wet op Arbeidsverhoudinge Flashcards
Doel
Verskaf ‘n raamwerk vir arbeidsverhoudinge tussen werkgewers en werknemers
Bevorder kollektiewe bedinging
Vestig arbeidshowe en Arbeidsappelhof
Voordele
Beskerm die regte van besighede in arbeidsverwante kwessies
Vergemaklik kommunikasie tussen belanghebbendes, bestuur, werknemers en vakbonde
Arbeidsgeskille word vinniger vereffen en minder duur
Bevorder ‘n gesonde verhouding tussen werknemers en werkgewers
Nadele
Verminder spoed waarteen bestuurders besluite neem
Kan arbeidskoste verhoog en produktiwiteit verlaag
Kan werkloosheid verhoog
Dra by tot inflasie en verhoog die koste van produkte en dientse
Verminderde globale mededingendheid a.g.v. laer produktiwiteit
Diskriminerende optrede
Ontbillike afdanking
Weiering van die vestiging van werkplekforums
Voorkoming van werknemers om aan vakbonde deel te neem
Strawwe vir nie-nakoming
Kan gedwing word om ‘n geskilbeslegtingsproses te betree
Boetes
Op wie is dit n.v.t
Nasionale Weermag
Nasionale Intelligensiediens
Suid-Afrikaanse Geheime diens
Vakbond
‘n Werknemersorganisasie met die doel om verhoudings tussen die werkgewer en die werknemer d.m.v kollektiewe bedinging te reguleer
Tipes arbeidsoptrede
Sloerstaking Simpatie-stakings Sitstaking Wilde staking Stiptheidstaking Uitlsuiting
geldige redes vir afdanking
Wangedrag
Onvermoe
Bedryfsvereistes
Regte van werkgewers
Het die reg om werknemers uit te sluit wat onbeskermde/onwettige staking aangaan
Vorm werkgewersorganisasies
reg om nie ‘n werkgewer te betaal wat staak nie
Regte van werknemers
Mag by ‘n vakbond aansluit
Begin wettige stakings as oplossing vir griewe
Verwys onopgeloste werkplek geskille na die KVBA
Verwys onopgelose KVBA geskille na die Arbeidshof op appel