Nasionale Kredietwet Flashcards

1
Q

Doel

A

Bevorder die sosiale en finansiele belang van verbruikers

Bevorder ‘b billike, maar mededingende kredietmark

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Voordele vir verbruikers

A

Beskerm verbruikers teen onregverdige kredietpraktyke
Beskerm verbruikers teen die voorsiening van oormatige krediet
Meer inligting moet aan verbruikers gegee word
Ontmoedig verbruikers om goedere te koop wat hulle nie kan bekostig nie
Verbruikers is geregtig op maandelikse state
Verbruikers het die reg op inligting in enige amptelike taal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Nadele vir verbruikers

A

Moeilik om toegang tot krediet te kry
Verbrukers moet meer versigtig met hulle geld omgaan
Verbruikers word toegang tot krediet geweier indien die gverbruiker onder skuldberading geplaas word
Verbruikers wat voorheen kredietwaardig was, maar nou nie meer is nie, kan ‘n afnam in lewenstandaarde ervaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

voordele vir kredieverskaffers

A

Beskerm kredietverskaffers teen slegte skuld
Het meer sekerheid oor kredietpraktyke wat vermy moet word
Kontantvloei verbeter a.g.v minder swak skuld
Bevorder deursigtigheid omdat die aansoekprosedure vir krediet meer deursigtig is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Nadele vir kredietverskaffers

A

Administratiewe las
Kleiner verbruikermark
Skuldinvorderingsprosedures is meer ingewikkeld
Kredietverskafferss kan nie skuld invorder van verbruikers wat onder skuldhersiening is nie
Krediet wat roekeloos verleen is, kan nie ingevorder word nie
Verkope kan afneem a.g.v die kleiner verbruikersmark

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Diskriminerende optrede

A

Weiering van krediet aan kliente gebaseer op geslag/ras

Swartlys kliente sonder om te poog om die skuld te verhaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Verantwoordelikhede van kredietverskaffers

A

Moet verbruikers voorsien van kwotasies wat al die tersaaklike koste en terugbetalingsvoorwaardes toon, voordat die kontrak geteken word
Moet as kredietverskaffer registreer
Moet die verbruikers se kredietwaardigheid vasstel
Mag nie roekelose krediet verleen nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verantwoordelikhede van verbruikers

A

Die verbruiker moet die skuld terugbetaal
Die verbruiker moet die kredietverskaffer in kennis stel van enige veranderinge m.b.t tot:
Verbruiker se woonadres
Adres waar goedere gehou word
Die naam en adres van enige ander persoon aan wie besit van die goedere oorgedra word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Regte van kredietverskaffers

A

Kan daagvaardiging uitreik en aansoek doen vir vonnis teen die verbruiker
Indien ‘n verbruiker nie aansoek om skuldhersiening gedoen het nie, kan die kredietverskaffer regstappe teen die verbruiker neem

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

regte van verbruikers

A

Die reg op ‘n afskrif van die kredietooreenkoms
Die reg op billike behandeling
Die reg op redes vir die afkeur van ‘n kredietaansoek
Die reg op inligting in ‘n amptelike taal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly