Aanbieding en data-respons Flashcards
Faktore wat oorweeg moet word voor ‘n aanbieding
Duidelike doelwitte en hoofpunte
Hoofdoelstellings ingesluit in die inleiding van die aanbieding
Relevante en akkurate inligting aangebied
Agtergrond van gehoor
Ontwerp visuele hulpmiddels
Oorweeg die tydsduur
Kry inligting oor die plek waar die aanbieding gedoen word
Oefen
Berei vir die terugvoer sessie voor
Faktore wat oorweeg moet word gedurende die aanbieding
Maak oogkontak met almal Stel jouself as aanbieder voor Praat duidelik en hoorbaar Moenie eentonig wees nie Voeg humor by Gebruik visuele hulpmiddels Noem die belangrikste inligting eerste Som die aanbieding op in gevolgtrekking Behou jou tempo
Hoe om vrae aan die einde te beantwoord
Luister aandagtig na die vraag Dink mooi voor jy antwoord Spreek die vraag aan nie die persoon nie Gee erkenning aan goeie vrae Bly professioneel en kalm Moenie in 'n argument betrokke raak nie Maak verskoning vir foute Spreek die hele gehoor aan en nie net die persoon nie
Hoe om te verbeter vir volgende aanbieding
Hersien doelwitte wat nie bereik is nie. Wees bereid om inligting relevant te hou Ontleed kritiek en vermy dit Hersien logiese vloei van skyfies Verminder/Verwyder visuele hulpmiddels wat nie gewerk het nie. Gebruik humor waar van toepassing
Nie-verbale aanbiedings
Tabelle Grafieke Diagramme Powerpoints Blaaiborde Uitdeelstukkies
Faktore wat oorweeg moet word voor ‘n multimedia-aanbieding
Begin met die teks Gebruik leesbare skrif en lettergrootte Kies 'n relevante agtergrond Sluit duidelike en relevante grafika in Voeg spesiale effekte by Hou skyfies eenvoudig en leesbaar Kyk vir spelfoute Gebruik helder kleure
Voordele van visuele hulpmiddels
Beklemtoon die hoofpunte van die onderwerp
Help die gehoor om die onderwerp te verstaan
Maak ‘n aanbieding meer verstaanbaar en onvergeetlik
Trek aandag
Verminder baie inligting
Ideaal om finansiele inligting aan te bied
Stimuleer meer as een sintuig