Wet op Vaardigheidsontwikkeling Flashcards
Wat is die doel van die WVO?
Om mense se vaardighede te ontwikkel
Om besighede te kry om te bele in opleiding vir werkers en vaardighede te verbeter
Wat is die voordele van die WVO?
Verbeter werksgeleenthede
Opgeleide werknemes is meer produktief
Diskriminasie word met opleiding aangespreek
Werknemers word meet bemarkbaar
Voorkeur word gegee and ontwikkeling van vaardighede wat werkgewers vereis
Wat is die nadele van die WVO?
Nie maklik om SOOO’s se doeltreffendheid te meet nie
Nie maklik om SOOO’s se bydrae tot vaardigheidsontwikkeling te meet nie
Behels ekstra uitgawes en meer papierwerk vir ondernemings
Kontinuiteit word beinvloed wanneer werkers opleiding bywoon
Wanneer moet werkgewers ‘n vaardigheidsheffing betaal?
Wanneer die werkgewer wernemers by SAID geregistreer het
As die werkgewer meer as R500 000 p.j aan salarisse en lone betaal
Hoeveel is besighede se vaardigheidsheffing
1% van totale bedrag wat aan salarisse bestee word.
How word die vaardigheidsheffing verdeel?
80% aan verskillende SOOO’s
20% aan Nasionale Vaardigheidsfonds
Wat is die implikasies van die WVO vir klein besighede?
Werknemers leer nuwe vaardighede aan
Werkgewers moet werknemers by SAID regiustreer
Maandelikse vaardigheidsheffing word slegs betaal as meer as R500 000 aan salarisse bestee word.
Sakebedrywighedeword onderbreek terwyl werknemers vir opleiding gaan.
Wat is die implikasies van die WVO vir groot ondernemings
Vaardigheidsontwikkelingsfasiliteerders moet aangestel word by ondernemings met meer as 50 werknemers
Werknemers leer nuwe vaardighede aan
Ondernemings moet by SAID registreer om heffing te betaal
Heffing is 1% van totale bedrag aan salarisse bestee
Baie papierwerk is betrokke.
Wat is die Nasionale Vaardigheidsontwikkelingstrategie?
‘n Strategie wat gemik is op die regstelling van die foute van die verlede. Word aangepas soos wat doelwittebereik word en behoeftes m.b.t. vaardigheidsontwikkeling verander
Wat is die Menslike Hulpbronontwikkeligstrategie?
Die bemagtiging van mense om hulle in staat te stel om hul volle potensiaal te bereik.
Wat is die voordele van die MHOS?
Laer werkloosheidsyfer
Hoer produktiwiteit
Hoer inkomstevlakke
Maatskaplike en ekonomiese ontwikkeling
Wat is SOOO’s?
Sektorale Ondderwys- en Opleidingsowerhede is verantwoordelik vir die ontwikkelingh en implementeringvan sektorale vaardigheidsplanne
Wat is die funksies van SOOO’s?
Ontwikkel en implementeer sektorale vaardigheidsontwikkelingsplanne
Bevorder leerlingskappe en registreer leerlingskapooreenkomste
Ondersteun die ontwikkelig van opleidingsmateriaal
Skakel met die Nasionale Vaardigheidsowerheid
Rapporteer aan die Direkteur-Generaal
Waarvan ontvang SOOO’s fondse?
vaardigheidsontwikkelingsheffings Toelae en donasies Rente op beleggings Inkomste verdien uit dienste gelewer Geld van ander bronne
Noem 2 voorbeelde van SOOO’s?
TETA - Transport Education and Training Authority
ESETA - Energy Sector Education and Training Authority