Spanprestasie-beoordeling, konflikbestuur en probleemoplossing Flashcards
Wat is ‘n span?
‘n Groep mense wat saamwerk om ‘n gemeenskaplike doelwit te bereik.
Wat is die kenmerke van suksesvolle spanne?
Lede toon respek en vertroue Ondersteun mekaar Bevoordeel span as geheel en nie lede nie Lede weet wat om te doen Doelgerig Vaardig Positiewe houdings Weet hoe om te kommunikeer
Wat is self-beoordeling?
Spanlede beoordeel hulle bydrae tot die span om te sien of hulle kan verbeter
Wat is spanprestasie-beoordeling?
‘n Span se prestasie word beoordeel om vas te stel of die span sy doelwitte bereik het.
Watter kriteria moet beoordeel word tdens self-beoordeling?
Interpersoonlike houdings en gedrag: Beoordeel hoe jou houdig en gedrag bydra tot die span se sukses
Gemeenskaplike waardes: Beoordeel die mate hoe jy die span se waardes del
Kommunikasie: Beoordeel jou vermoe om duidelik te kommunikeer.
Ondersteuning: Beoordeel hoe jy die span se doelwitte ondersteun
Toewyding: Beoordeel hoe jy tot die span toegewy is.
Wat is die stappe in spanprestasie-beoordeling?
Ontwikkel kriteria om prestasie mee te meet
Elke lid, die span self en die bestuurder beoordeel de span
Identifiseer areas waar verbeter kan word
Ontwerp ‘n strategie om soortgelyke foute in die toekoms te verhoed
Moeilike lede kan verwyder word
Wat is die kriteria van spanprestasie-beoordeling?
Interpersoonlike houdings en gedrag: Die span beoordeel hoe interpersoonlike houdings en die gedrag van spanlede tot die prestasie bydrae
Gemeenskaplike waardes: Die span beoordeel hoe hul waardes deur spanlede gedeel is.
Kommunikasie: Beoordeel hoe die span met mekaar kommunikeer.
Besluitnemingsvermoe: Beoordeling hoe die span besluite geneem het en of dit die regte besluite was.
Uitvoering: Het die span sy doelwit bereik
Ander vaardighede: Tydbestuurvaardighede, finansiele vaardigheid, kreatiewe-denkvaardighede
Spanrolle
Leier: Persoon wat aangestel word om span te lei
Motiveerder: Motiveer spanlede
Bydraer: Werk hard om doelwitte te bereik
Konsultant: Opleiers of mentors
Tydhouer: Maak seker dat opdragte binne die gegewe tydraamwerk afgehandel werk.
Soorte spanne
Projekspanne: Tydelike spanne met die doelwit om ‘n spesifieke probleem op te los of aan ‘n spesifieke projek te werk
Kruisfunksionele spanne: Werknemers op dieselfde vlak, maar uit verskillende besigheidsafdelings, wat aan ingewikkelde probleme werk. Bewerkstellig veranderinge in ‘n sake-onderneming
Probleemoplosssende werkspanne: Werknemers in dieselfde afdeling werk om gemeenskaplike doel te bereik.
Virtuele spanne: Lede op verskillende plekke kommunikeer met behulp van IT.
Probleme met spanwerk
Besluitneming neem langer
Negatiewe lede beinvloed ander
Moeilike mense maak dit moeilik
Persone met ander menings, kan afgesonder voel
Lede is geneig om traag te wees as hulle nie individueel aanspreeklik is nie
Lede wat nie doelwitte ondersteun nie, is nie ten volle verbind nie
Konflik
Voordele van spanwerk
Lewer beter resultate
Genereer meer kreatiewe oplossings
Werknemers kan by besluitneming betrokke wees
Beoordeling motiveer spanne om te presteer
Kan opdragte vinniger voltooi
Motiveer mekaar
Verhoog werknemerbetrokkenheid
Konflik
Geskil/Meningsverskil ussen mense
Redes vir konflik
Gebrek aan vertroue Swak kommunikasie Persoonlikheidsbotsings Verskillende waardes Onregverdige behandling Diskriminasie Onvoldoende beleidsmaatreels Onregverdige dissiplinere prosedures
Stappe om konflik op te los
Erken dat konflik bestaan
Reel ‘n vergadering tussen botsende lede
Identifiseer die oorsaak van konflik
Laat elke party sy/haar oogpunt verduidelik
Verduidelik hoe konflik prestasie beinvloed
Gesels oor konflik en vind ‘n oplossing
Reel ‘n opvolg-vergadering om vordering te monitor
Maniere om konflik te vermy
Formuleer ‘n duidelike belid rakende (on)aanvaarbare gedrag
Verseker toegang tot beleid
Stel werknemers in kennis van beleid
Stel billike dissiplinere prosedures op