Wet op Verbruikersbeskerming Flashcards
Doel
Bevorder en berskerm die ekonomise belange van verbruikers deur toegang tot inligting te verskaf
Bevorder billike/toeganklike en volhoubare plekke vir mense om hul produkte te verkoop
Voordele
Sekerheid oor verbruikers se regte
Meer regverdigheid in transaksies
Beter balans tussen verskaffers en verbruikers se belange
Meer doeltreffende regshulp en bystand vir verbruikers
Nadele
Personeellede moet opgelei word om die onderneming se verantwoordelikhede te ken en na te kom
Verbruikers moet opgelei word oor hulle regte
Sommige goedere en dienste se pryse styg
Diskriminerende optrede
Ontken kliente behoorlike inligting oor produk/dienste
verskillende kwaliteit van goedere wanneer dit in verskillende gebiede verkoop word
Ondernemings se regte
Die verskaffer kan ‘n vastetermynkontrak kanselleer
Met die uitsondering van openbare vakansiedae en Sondae, kan die verskaffer die verbruiker vir doelindes van direkte bemarking nader tussen 08:00 en 20:00 op weeksdae en tussen 9:00 en 13:00 op Saterdae
Verskaffers kan verbruikersooreenkomste afdwing indien die ooreenkoms in eenvoudige en duidelike taal is
‘n Verskaffer kan ‘n verbruikersooreenkoms afding indien die ooreenkoms skriftelik is, selfs al is die ooreenkoms nie deur die verbruiker onderteken nie
Verbruikers se regte
Reg op privaatheid, vrye keuse, inligting
Die verbruiker kan onbestelde goedere hou sonder om daarvoor te betaal
‘n Vooruitbespreking, reservering of bestelling kan gekansel;leer word onderhewig aan ‘n redelike heffing vir kansellasie
Ondernemings se verantwoordelikhede
Kontrakte moet duidelik en eenvoudige taal wees
Kontrakbepalings moenie onbillik, onredelik of onregverdig wees nie
Sommige kontrakbepalings word verbied
Verskaffers mag nie vals of misleidende voorstellings maak nie
Veral kwesbare verbruikers moet beskerm word
Die verskaffer moet volgens die kontrak presteer
Verbruikers se verantwoordelikhede
Die verbruiker moet volgens die kontrak presteer