Hoofstuk 9 Flashcards

1
Q

Wat sien Dewald as hy op pad skool toe is?

A

Aldi het n graad 8 meisie geboelie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waaroor stry hulle blykbaar?

A

Geld wat Aldi altyd van die meisies neem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter raad gee Dewald vir die meisie wanneer hy die afknouery stopsit?

A

Te hardloop na die skool en vertel n onderwyser van wat het gebeur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Skryf Aldi se woorde aan Dewald in goeie Afrikaans oor: “Ek laaik jou boggeol”.

A

“Ek hou niks van jou nie”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ek weet alles van jou, Dewald Myburgh. “Noem twee dinge wat Aldi van Dewald weet.

A

Dewald se pa werk in die bank en sy ma werk by die kleuterskool.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat sal aaklig wees, volgens Aldi?

A

Of Dewald se ouers hulle se werk verloos.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom kry Dewald later n “Nomzilla-druk” by Nomaswazi?

A

Nomaswazi het haar leerders toets geslaag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die Tema in die Engelsklas is Making a Difference. Wie is n treffende voorbeeld van iemand wat n verskil gemaak het, volgens Juffrou Du Rant?

A

Nelson Mandela

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter ligsinnige voortsel maak beesbal om n verskil te maak?

A

n Nandos in elke land oop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoekom sal so n voorstel nie vir Karlien werk nie?

A

Dis werk nie vir vegetaries.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter brilijante voorstel het Dewald hoe hulle n verskil kan maak?

A

Hulle kan n handleiding opstel oor hoe om afknouery suksesvol te hanteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat kan hulle doen om te verhoed dat boelies die groep binnekom?

A

Daar sal n wagwoord wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat kan hulle vir n logo gebruik?

A

Skoenlapper

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wie praat namens Dewald-hulle oor hulle groep se ideee om n verskil te maak?

A

Beesbal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarvoor is Dewald bang wanneer hy begin praat?

A

Hy is bang dat Beesbal die plan sal ontbloot.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly