Hoofstuk 12 Flashcards

1
Q

Hoe reageer die meisie wat deur Aldi geboelie is wanneer sy Dewald sien naderkom?

A

Sy skrik groot en se dat hy haar moet uitlos, want hy het al genoeg moeilikheid veroorsaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat het Aldi gedoen nadat Dewald die vorige week die afknouery beeindig het?

A

Sy het vir die helfte van die skool vertel dat die meisie se pa n buite-egtelike verhouding het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wanneer kyk die meisie Dewald met bejammering aan?

A

Wanneer sy hoor hoe sy hakkel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beplan Clarissa om te doen aan Aldi se afknouery?

A

Sy sal haar vir die volgende twee jaar probeer vermy.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom is dit nie n oplossing vir Clarissa se probleem nie, volgens Dewald?

A

Na Aldi sal daar nuwe boelies wees wat Clarissa afknou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die enigste oplossing vir Clarissa se probleem nie, volgens Dewald?

A

Sy sal teen die boelies moet opstaan en hulle nie toelaat om haar te boelie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Na watter “prentjie wat ek nooit in my lewe sal vergreet nie” verwys Dewald?

A

Die hoop wat in Clarissa se oe opskiet wanneer Dewald haar van hul geheime organisasie vertel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Met wie wil Clarissa haar inligting oor die geheime organisasie deel?

A

Met twee ander meisies wat ook deur Aldi Lotter geboelie word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe wys Clarissa haar dankbaarheid teenoor Dewald wanneer sy hom bedank?

A

Sy omhels hom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoekom dink meneer Visser dat Dewald verlief is?

A

Daar is lewe in sy oe wat voorheen nie daar was nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die rede vir Dewald se entoesiasme oor die lewe?

A

Dis nog maar die eerste dag maar die geheime organisasie is alreeds n sukses.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarmee vergelyk meneer Visser die liefde wat n mens soms skielik oorval?

A

Met n maangaandoening wat oorval terwyl jy op n vyfuurlange besluit is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Meneer Visser begin Dewald uitvra oor Nicola.

Wanneer het hul vriendskap begin, volgende Dewald?

A

Toe hulle in graad een was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Meneer Visser begin Dewald uitvra oor Nicola.

Hoe beskryf Dewald hulle twee se verhouding?

A

Hulle is beste vriende, dis soos n broer en suster verhouding.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat het Nicola en Nomaswazi gemeen wanneer hulle lag?

A

Albei het n aansteeklike lag wat n mens van ver af kon hoor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Meneer Visser vind Dewald se vertellings van Nicola vreemd.

Wat vind hy vreemd van Dewald se vertellings?

A

Dewald vertel alles in die teenwoordige tyd, asof Nicola steeds daar is.

17
Q

Meneer Visser vind Dewald se vertellings van Nicola vreemd.

Watter raad gee hy vir Dewald?

A

Hy se Dewald sal moet aanvaar dat Nicola dood is.