Hoofstuk 14 Flashcards

1
Q

Verduidelik kortlijs hoe die Schmetterling-organisasie gegroet het deur drie feite te noem.

A
  1. ) Daar is nou meer as 400 lede
  2. ) Sommige van oorsee
  3. ) Ouers raak ook by die organisasie betrokke
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is een pa bereid om een keer per maand te doen?

A

Hy sal gratis jie-jistu klasse aanbied via teerders wat selfverdediging wil leer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter nuwe tendens is daar onder graad agt-leerders?

A

n Klomp van hulle kloek die hele tyd saam.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die rede hiervoor, volgens Nomaswazi?

A

Hulle weet boelies sal hulle nie in n groep aanvat nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom toon Dewald min belangstelling terwyl sy maats entoesiasties oor die groei van die organisasie praat.

A

Hy dink die hele typ aan meneer Visser se woorde dat Nicola dood is en dat Dewald dit moet aanvaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Dewald ontvang Sondagmiddag n onverwagse besoek.

Wie besoek hom?

A

Tannie Judy, Nicola se ma

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Dewald ontvang Sondagmiddag n onverwagse besoek.

Wat is die rede vir die besoek, volgens haar?

A

Sy wil Nicola se skootrekenaar vir Dewald gee.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Dewald ontvang Sondagmiddag n onverwagse besoek.

Watter ander rede is daar egter ook vir haar besoek?

A

Sy wil weet of Dewald dalk weet wat die rede vir Nicola se selfmoord was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom wil Nicola se ouers en suster nie die rekenaar he nie?

A

Hulle het elkeen hul eie skootrekenaar en hulle ken nie Nicola se wagwoord nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe voel Dewald oor die geskenk wat hy ontvang?

A

Hy is baie bly daarvoor, want daar is uiters kosbare oomblikke tussen hom en Nicola daarop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoekom wil Dewald se ma he dat hy saam met Tannie Judy na haar motor toe moet stap?

A

Dis deel van die herlingsproses om die spoke van die verlede te konfronteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat laat Tannie Judy huil voordat sy wegry?

A

Dewald se vir haar dat hy vreeslik jammer is oor wat met Nicola gebeur het, maar dat hy ook nie weet hoekom sy dit gedoen het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly