Hoofstuk 1 Flashcards

1
Q

Hoekom wil Dewald nie hê dat sy op die eerste skooldag reg voor die skool moet stilhou nie?

A

Dewald is ongelooflik skaam vir sy Pa se ou rooi Ford Stasiewa wat baie raas maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie het voorgestel dat Dewald in graad elf na ń nuwe skool toe moet kom, en hoe reageer sy nou as hy uitklim?

A

Dit was sy Ma en sy Ma het begin huil want sy kan nie glo nie dat Dewald so vinnig groot geword.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat laat die vrou agter die toonbank vriendeliker teenoor Dewald optree?

A

Toe die vrou Dewald se naam op die dokument sien en word simpatiek.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Dis duidelik dat Dewald met sielkundige probleme by sy nuwe skool aankom. Wie moet na Dewald se probleme omsien en op watter manier gaan hy dit doen?

A

Meneer Visser is die man en Dewald moet Meneer Visser drie keer per week om ń terapiesessie te hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom hou Dewald nie van die idee van sielkundige sessies nie?

A

Dewald dink dis nie nodig nie, want hy is besig om self sy probleme uit te sorteer. Hy hou nie daarvan om bejammer te word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem drie mense vir wie Dewald daardie oggend sê dat hy oukei sal wees.

A

Meneer Visser,Magdel Myburgh, Die skool sekretaresse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Watter fout maak Dewald wanneer hy in sy registerklas gaan sit?

A

Hy het in Aldi se sitplek gesit.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Hoe reageer Dewald wanneer Aldi hom probeer intimideer? (2)

A

Dewald draai sy rug op haar en hy doen nie wat sy vra nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom dreig Juffrou Barkhuizen om vir Aldi na die hoof se kantoor toe te stuur?

A

Omdat Aldi nie opstaan om te groot nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly