Hoofstuk 5 Flashcards
Hoekom is Dewald se ouers op die tweede dag rustiger wanneer hulle hom by die skool aflaai?
Omdat Dewald se dat hy het nuwe vriende gemaak en dat die skool heel skaflik is.
Hoekom het Dewald nie ń probleem daarmee Aldi in die sitplek sit waar hy die vorige dag gesit het nie?
Want hy gaan langs Beesbal sit.
Hoe verskil graad 11 blykbaar van die vorige jaar, volgens die onderwysers?
Die onderwysers gee veels meer werk.
Wat gaan Dewald net voor tweede pouse by Meneer Visser doen?
Dit is Dewald se eerste afspraak met Bert Visser.
Hoekom vra meneer Visser dat Dewald ń ogie moet hou?
Omdat moeilikheid agtervolg hom
Waaroor dink Dewald wil Meneer Visser met hom gesels?
Om te gesels oor wat oukersaand gebeur het.
Waaroor begin meneer Visser egter gesels?
Meneer Visser vra Dewald oor sy belangstellings.
Noem drie van sy gunsteling-musiekgroepe.
Poets of the fall, VNV nation en Coldplay.
Waaroor is Dewald baie verbaas wanneer hy en meneer Visser hieroor gesels?
Dat meneer Visser al sy gunsteling bands ken.
Wat is die rede dat Dewald onlangs begin hakkel het, volgens hom en sy ouers?
Die skok van wat op oukersaand gebeur het.
Watter belofte maak meneer Visser aan Dewald voordat Dewald sy kantoor verlaat?
Hy sal Dewald se probleme oplos en hy sal Dewald regmaak.