Hoofstuk 15 Flashcards

1
Q

Hoeveel lede het nou al by Dewald-hulle se groep aangesluit?

A

Meer as drie duisend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom is Dewald en Karlien gedurende pouse alleen op die rugbyveld?

A

Beesbal probeer by n graadagt-meisie aanle en Nomaswazi moet iets vir Juffrou Du Rant doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Gedurende pouse vertel Karlien vir Dewald drie dinge oor haar persoonlike lewe wat hy nie geweet het nie. Wat vertel sy? (3)

A
  1. ) Haar pa is al langer as n jaar werkloos en haar ma moet twee werke doen om hulle te onderhou.
  2. ) Sy doen deeltyds modelwerk vir ekstra geld en moet haar gewig baie goed dophou.
  3. ) Sy het n boetie met Downsindroom.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat doen Dewald skielik impulsief en watter nare gevolg het dit vir Dewald en Karlien?

A

Hy leun vorentoe en soen Karlien overwags vol op haar mond. n Leerlingraadslid betrap hulle en neem hulle na die hoof se kantoor toe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe reageer Karlien as die hoof se dat hy hulle ouers gaan kontak, en wat is die rede daarvoor?

A

Sy smeek hom om dit nie te doen nie en begin snik. Haar ouers het alreeds genoeg bekommernisse.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wie kom red Dewald en Karlien uit hul verskoning?

A

Meneer Visser

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe reageer meneer Bosman wanneer hy aan Dewald voorgestel word?

A

Sy houding teenoor Dewald verander heeltemal en hy raak dadelik meer inskiklik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waaror is sowel Dewald as Karlien nie spyt nie?

A

Al het hulle in die moeilikheid beland, is hulle nie spyt dat hulle mekaar gesoen het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Na skool roep Aldi Lotter vir Dewald. Op watter manier spot sy met hom?

A

Sy hakkel ook wanneer sy met Dewald praat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Aldi sê: “Dit was darem baie lekker…”

Wat dink Dewald aanvanklik bedoel Aldi met hierdie woorde?

A

Hy dink sy het hulle sien soen en dat sy nou daarna verwys.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Aldi sê: “Dit was darem baie lekker…”

Wat het Aldi egter met hierdie woorde bedoel?

A

Sy bedoel dat sy dit geniet het om Dewald terug te kry. Haar pa het sy invloed gebruik om Dewald se ma by die kleuterskool te laat afdank.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Na Nicola se dood besef Dewald hoe finaal die dood regtig is. Wat doen hy elke dag wat eintlik vreemd vir ‘n sewentienjarige seun is?

A

Hy vertel elke dag vir sy ouers hoe lief hy vir hulle is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter woord gebruik Nomaswazi as sy van soen praat?

A

“(ge)liplock”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter woord gebruik Beesbal hiervoor?

A

“(ge)lipzip”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Watter slegte nuus vertel Dewald se pa vir hom wanneer hulle tuiskom?

A

Dewald se ma is daardie dag afgedank by die kleuterskool waar sy werk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoekom kan Dewald nie glo dat dit moontlik is nie?

A

Die hoof het gesė Dewald se ma is een van die beste dinge wat nog met die skool gebeur het.

17
Q

Wat het met Dewald se ma in haar vorige werk gebeur en wat was die gevolg?

A

Sy is daar ook afgedank en was daarna ‘n jaar lank werkloos.

18
Q

Wie dink Dewald is vir hierdie situasie verantwoordelik?

A

Aldi Lotter

19
Q

Wat verbaas Beesbal die meeste as hy hoor wat Aldi nou weer aangevang het?

A

Hy kan nie glo dat Aldi se pa sy invloed gebruik het om so ‘n wrede ding te doen nie.

20
Q

Wat belowe Beesbal vir Dewald?

A

Aldi gaan nie hiermee wegkom nie, daarvoor sal Beesbal sorg.

21
Q

Wat vrolik Dewald weer op, sodat hy vir ‘n oomblik vergeet wat met sy ma gebeur het?

A

Hy en Beesbal maak grappies oor die soen gedurende pouse en die gevolge daarvan.