Hoofstuk 18 Flashcards

1
Q

Hoe lank was Dewald buwesteloos?

A

Twee dae

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Vertel kortliks hoe hy by die hospitaal gekom het.

A

Aldi het hom opgetel en begin stap. n Vrou het hulle tot by die hospitaal gebring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat het daarna van Aldi geword?

A

Sy het die verpleegster gevra om Dewald se ma te bel. Toe het sy eenvoudig verdywn.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor vra Beesbal verskoning as hy se: “Tjom..Ek is jammer oor alles”?

A

Hy sal alles met Aldi uitsorteer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Karlien is nou amptelik Dewald se meisie. Hoe het dit gebeur? Se kortliks.(2)

A
  • Sy het hom gevra om haar ou te wees toe hy bewusteloos was.
  • Hy breed geglimlag.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Watter “celebrity name masher” het Nomaswazi en Beesbal vir Dewald en Karlien gekies?

A

Karlien + Dewald = Karwald

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat doen Dewald in die kamertjie agter die skoolsaal se verhoog?

A

Hy maak gereed om met die skool te praat oor boelie en oor die Schmetterling-forum. Schmetterling is nie meer n geheime organisasie nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Op watter manier het Karlien Dewald “gegroet” voordat sy die kamertjie verlaat het?

A

Sy druk hom teen die muur en soen hom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Meneer Visser kom ook vir Dewald sterkte toe te wens. Dewald en meneer Visser se rolle ruil hier om. Verduidelik.

A

Hy vertel in trane vn sy seun Rudi se skielike dood en hoe geskok hulle was. Sy vrou ly nou aan erge depressie. Dewald gee vir Meneer Visser die oorfone om na die liedjie te luister en dan gee Dewald vir hom n drukkie. Dewald troos nou bert.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat doen Dewald in die saal wanneer hy besef dat die nie regtig hy is wat met die mense praat nie?

A

Hy haal die oorfone af en frommel sy voorbereide toespraak op.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Daar is n lang stilte en die gehoor raak ongemaklik. Hoe red Karlien die situasie?

A

Sy staan op en maak die skoenlapperbewegings. Al die ander mense staan op en doen dieselfde.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Dewald begin om die mense van Nicola se tragiese dood te vertel.

Hoe reageer sy ma wanneer hy begin vertel?

A

Sy begin huil.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Dewald begin om die mense van Nicola se tragiese dood te vertel.

Hoe reageer Karlien-hulle wanneer hulle dit hoor?

A

Hulle is geskok en kan dit glo nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wie was tot dusver Dewald se grootste boelie?

A

Hy was sy eie grootste boelie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe reageer die gehoor terwyl Dewald praat?

A

Hulle is doodstil.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat was die doel van Schmetterling, volgens Dewald?

A

Om mense wat geboelie word, hoop te gee.

17
Q

Hoe het die forum egter verander?

A

Die geboeliedes het begin om terug te boelie.

18
Q

Hoekom vra Dewald die gehoor om nie vir Aldi Lotter te veroordeel nie?

A

Hulle ken nie haar omstandihede nie wat haar so gemaak het.

19
Q

Wat moet hulle eerder doen?

A

Hulle moet sosciale netwerke gebruik om Aldi te soek.

20
Q

Watter positiewe impak kan dit op mense he as hulle geboelie word?

A

n Mens word sterker en beter en jy het meer lewenservaring.

21
Q

Wanneer sal Nicola se dood nie verniet gewees het nie?

A

As mense in hulself begin glo.