Hoofstuk 3 Flashcards

1
Q

Wat doen Dewald se ma in die nag sedert die “insident” plaasgevind het?

A

Dewald se Ma obsessief beskermend teenoor Dewald.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoekom irriteer dit Dewald?

A

Hy voel hy is te oud daarvoor (17).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Dewald ontmoet vir beesbal. Wat is beesbal se regte naam?

A

Andries Potgieter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor bewonder Beesbal vir Dewald?

A

Want Dewald nie vir Aldi bang was nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Volgens Beesbal is almal bang vir Aldi en haar pa. Hoekom is hulle bang vir haar pa?

A

Haar Pa is die skool se grootste borg en baie invloedryk. Daarom kom Aldi weg met alles.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat was Beesbal se “thing” totdat hy in graad vyf was?

A

Beesbal het tot in graad vyf nog sy bed natgepie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe reageer Dewald se Beesbal wil weet hoekom hy in graad elf na ń nuwe skool toe gekom het?

A

Dewald ignoreer die vraag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Beskryf kortliks hoe Karlien lyk.

A

ń beeldskone meisie met mooi blou oë en blonde hare en baie pragtig en slim is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat se Karlien as Beesbal wil weet of sy gehoor het van Dewald en Aldi?

A

Karlien se dat almal in die hele skool al daaroor gehoor het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe reageer die ander leerders wanneer Dewald saam met Beesbal en Karlien by die klaskamer instap?

A

Die leerders in die klaskamer fluster rusteloos.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wie is die “coolste girl suid van die ewenaar, volgens Beesbal?

A

Nomaswazi (Nom-Nom)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarteen waarsku sowel Karlien as Nom-Nom vir Dewald?

A

Wees versigtig vir Aldi.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wie se idee was dit dat Dewald na ń nuwe skool toe moet kom, en hoe voel Dewald nou daaroor?

A

Dit was Dewald se ma se idee en hy dink dat sy Ma se idee was Goed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Verduidelik kortliks hoe die prentjie op die vorige bladsy pas by die inhoud van die hoofstuk.

A

Toe beesbal was klein het sy tannie n Hey Diddle Diddle-koei bal gekoop wat oor die maan spring en het nerens sonder die bal gaan nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is Beesbal se opinie oor Karlien?

A

Beesbal dink sy het ń groot opinie van haarself.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat dink Nomaswazi oor Beesbal en Karlien?

A

Sy dink hulle is rassisties.