Hoofstuk 7 Flashcards
Waarvoor is Nomaswazi besig om te leer as Dewald-hullle by haar in die Engelsklas kom?
Haar leerlings lisensie.
Hoekom is dit noodsaklik dat sy hierdie toets moet deurkom?
Omdat die tweede keer is dat sy dit skryf en sy moet vir dit betaal en nie pa.
Watter lelike ding het haar pa vir haar gese wat haar seergemaak het?
Dat sy haar ma se “dom-gene” gekry het.
Dis nou die tyd dat almal vir hul leerlingslisensie gaan. Wanneer het Dewald sewentien geword en sy leerlingslisensie gekry?
In Desember van die verlede jaar.
Dis nou die tyd dat almal vir hul leerlingslisensie gaan. Wanneer moet Karlien vir haar leerlingslisensie gaan?
In Julie
Dewald kan sien dat Nomaswazi geen selfvertroue het nie en dink dat sy dom is. Watter voorbeeld gee hy as hy se dat sy n baie slim meisie is?
Sy is die beste in Afrikaans-Literatuur en Engels-Literatuur.
Dewald wil he Nomaswazi moet haarself met n skoenlapper vergelyk. Wie het voorheen hierdie selfde beeld gebruik?
Nicola
Hoekom het sy dit gebruik?
Dewald het deur n moeilike tyd gegaan, en dis haar gunsteling dier.
Wat is volgens Dewald, die geheim vir sukses?
Om in jouself te glo.
Hoe reageer Nomaswazi op Dewald se woorde?
Sy druk hom verskriklik hard en bedank hom.
Wat stuur Dewald voor die einde van die skooldag aan “Noms”?
n Briefie met n skoenlapper met die woorde, “Moenie twyfel nie…vlieg”