Hoofstuk 8 Flashcards
Verduidelik kortliks wat Dewald bedoel as hy praat van sy pa se “2010-vuvuzela”?
In 2010 het die Fifa sokker-wereld beker in Afrika plaasgevind. Dan is dit die vuvuzela.
Wat gee Dewald se ouers vir hom wat aandui dat hulle nie besef hy is al sewentien jaar oud nie?
n Spiderman-koek
Hoekom moet Dewald herhaaldelik die sewentien kersies uitblaas?
Omdat sy ma nooit die foto regkry nie.
Dewald se ouers irriteer hom, maar hy besef dat hy baie het om voor dankbaar te wees. Verduidelik.
Hy glo hulle is baie lief vir hom en dat die meeste mense nie ouers soos hy het nie.
Wat doen Dewald gedurende die middag van sy sewentiende verjaarsdag?
Hy het sy leerlings-toets gevat.
Wat is Dewald se gunsteling Spur-kos?
Spare-ribs
Watter twee geleenthede het hulle om te vier?
Dewald se verjaarsdag en dat hy volpunte vir sy lisensie-toets gekry het.
Wie gaan ook saam?
Nicola
Wie is uitgegooi, maar gaan nie saam nie?
Nicola se ouers
Nicola se ouers het daardie dag babaklere gaan koop vir die swanger Mizel wat n ‘“honeymoon baby” verwag. Watter woorde dui aan dat Dewald dink Mizel was reeds swanger voordat sy getroud is?
“yeah right”
“O ja. Dis n ding van die Myburgh-gesin wat jy moet weet.” Van watter “ding” praat Dewald hier?
Dat die hele gesin nie kon swem nie.
Wat het op n keer met Dewald gebeur toe hy in n “baby pool” was en hoe het hy dit oorleef?
Hy het amper in die “baby-pool” versuip, en Kyle die lifeguard het hom gered.
Hoe voel Nicola oor Dewald se ouers?
Sy dink hulle is die coolste ouers ooit.
Hoekom het Nicola skynbaar nie n goeie verhouding met haar ouers nie?
Die feit dat sy dink Dewald se ouers is cool en nie haar eie ouers.
Hoe dink Dewald sal sy ouers reageer as hulle van Nicola se “groot geheim” uitvind?
Hy dink hulle sal oukei daarmee wees, maar hy nie seker is nie.