Hoofstuk 13 Flashcards

1
Q

Wat doen Dewald terwyl hy wag dat sy ma moet regmaak?

A

Hy luister na musiek op sy bed.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Dewald het uiteindelik n geskenk gekry waarvan Nicola sal jou.

Wat het hy vir haar gekoop?

A

n Big Bang Theory Hemp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Dewald het uiteindelik n geskenk gekry waarvan Nicola sal jou.

Hoekom sal sy ook baie van die geskenkpapier hou?

A

Omdat dit pers is, haar gunsteling kleur.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Dewald het uiteindelik n geskenk gekry waarvan Nicola sal jou.

Hoekom sal sy ook van die kaartjie hou?

A

Omdat daar n skoenlapper daar is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat laat Dewald skielik by sy kamer uitstorm?

A

Hy hoor sy ma in die kombuis gil.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat sien hy wanneer hy in die kombuis kom?

A

Hy sien sy pa wat hurk by sy ma wat op die kombuisvloer le.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat het sy ma so laat reageer?

A

Die nuus oor Nicola se dood.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat doen Dewald wanneer hy uit sy pa se greep losbreek?

A

Hy gaan na sy kamer toe om Nicola se geskenk te kry en dan hardloop hy na Nicola-hulle se huis toe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe lank neem dit….

gewoonlik om tot by Nicola-hulle se huis te stap?

A

n halfuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe lank neem dit….

Dewald vandag om daar te kom?

A

tien minute

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wie staan by die voordeur en huil wanneer Dewald daar aankom?

A

Mizel en Nicola se ma

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Waarmee “kompeteer” die ligte van die ambulans wat voor die huis staan?

A

Met die kersliggies wat in die huis brand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waarop dring Dewald aan wanneer hy by die draagbaar met Nicola se liggaam kom?

A

Hy wil Nicola sien.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wie gee skynbaar toestemming dat die ambulansman die laken mag oplig?

A

Mizel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Noem twee dinge wat Dewald aan Nicola se nek sien?

A
  1. ) Die rooi skaafmerke waar die gordel gewurg het.

2. ) Krapmerke (asof probeer loskom het toe dit reeds te laat was)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoekom kan Dewald nie glo dat Nicola so iets sou doen nie? Gee twee moontlike redes.

A

Sy was altyd die sterk een in hulle verhouding en sy sou hom gebel het as sy probleme gehad het.

17
Q

Wat doen Dewald n week lank?

A

Hy sonder hom in sy kamer af en wil nie eet of praat nie.

18
Q

Wat ontdek hy wanneer hy n week later vir die eerste keer weer praat?

A

Hy het n hakkelprobleem.