Hoofstuk 2 Flashcards
Hoekom is Nicola nie Bang vir haar ma se reaksie op haar tatoe nie?
Dit is op haar enkel en sy ma sal dit nie sien nie.
Hoekom het Nicola vir Dewald ń Duitse bynaam gegee, en wat beteken sy bynaam in Afrikaans?
Nicola noem hom “Schmetterling” omdat dit is sy gunsteling diertjie en sy Ma Duits is. Die Afrikaans woord vir “Schmetterling” is “skoenlapper”.
Wat is die tatoeëerder se houding teenoor Nicola?
Die groot tatoeëerder is duidelik geirriteer met Nicola.
Wat doen Nicola elke keer as die pyn ondraaglik is?
Wanneer die pyn reg is, byt sy in Dewald se arm.
Van watter “vier ronde tandhorlosies” praat Dewald?
Die “vier ronde tandehorlosies” is byt merke op Dewald se arm.
Wat is volgens Nicola mooi en awesome?
Kyknet se logo
Haar skoenlapper tatoe
Hoekom is Dewald nie Bang gretig om vir die tatoe te betaal nie?
Omdat sy geld eintlik vir ń nuwe Poets Of the fall CD was.
Wat moet Nicola doen om te verhoed dat die tatoeëermerk onsteek?
Nicola moet uit direkte sonlig bly.
Hoe kan ń mens sien dat Nicola se enkel seer is wanneer sy wegstap?
Nicola loop baie mank, “asof haar been op drie plekke gebreek is”