Hoofstuk 6 Flashcards
Waaraan kan n mens sien dat Mizel met n baie ryk man getrou het? Noem 2 dinge.
Mizel het n enorme diamant op haar ring, en Mizel het opgedaag in n koets met opregte Arabiere perde.
Wat laat Dewald baie lag tydens die troue?
Nicola se kommentaar oor die bruilofsgaste wat die troue bywoon.
Volgens Nicola is n mens se troudag nie die belangrikste dag in jou lewe nie. Hoe beskou sy dit?
Sy dink dat dit net een van baie belangrike dae moet wees. Sy dink mense probeer te veel mekaar beindruk.
Hoekom dink Dewald Nicola behoort die bruid te wees wanneer sy eendag trou?
Nicola sal n pragtige bruid wees.
Noem n paar dinge wat Dewald en Nicola van kleins af saam geofen het? (4)
- Dans
- Visvang
- Teken skiet
- Soen
Wat vind Nicola lagwekkend van Dewald se manier van loop?
Dat hy soos n pikkewyn stap.
Hoekom is Blondie verbaas om te hoor dat Nicola Mizel se suster is?
Omdat Mizel nie baie van Nicola praat nie.
Hoekom, volgens Nicola, het die blonde meisie nog nie van haar gehoor nie?
Omdat Nicola te veel van haarself praat om van ander mense te praat.
Hoe reageer Blondie wanneer Barend met Nicola saamstem?
Sy het “Bareend” gese en op hom geraas. Sy huil en gaan badkamer toe.
Watter twee ongemaklike vrae vra Dewald wat Barend ook laat opstaan en uitstap?
Hy vra op watter dag en datum hy besluit het hy hom van meisies, en hy het ook gevra presies wanneer hy dink sy vrou se haarkapper besluit het om gay to wees.