Hoofstuk 4 Flashcards
Wat is die “landmyne” waarvan Nicola in hierdie Hoofstuk praat?
Die landmyne is Boef, Dewald se hond, se poef.
Wat doen Dewald en Nicola terwyl hulle op die grasperk lê en die lug opkyk?
Hulle kyk na die wolkformasies.
Noem twee voordele wat mans bo vrouens het, volgens Dewald.
Hulle hoef nie oor grimering te bekommer nie en hulle kan regap staan wanneer hulle ń nommer een doen.
Waarvan hou Dewald in meisies, volgens hom?
Dewald hou van meisies met groot borste (groot persoonlikheid)
Hoe voel Nicola oor harige bobene aan mans?
Nicola hou nie van harige bobene nie.
Wat het Dewald teen sy kamerdeur waarvan Nicola nie hou nie?
Nicola se Jessica Alba plakaat.
Nicola het ń geheim wat sy met Dewald wil deel. Wat moet hy egter belowe?
Dewald moet belowe dat hy vir niemand sal vertel.
Dewald raai dat daar ń man in Nicola se lewe is. Op watter ongewone manier (vir Nicola) reageer sy wanneer hy dit sê?
Nicola het “Nee” gesê en bloos effens.
Wat is die tweede ding wat hy raai?
Dat sy swanger is.
Volgens Nicola is dit “tien maal erger!” Wat is Nicola se groot geheim?
Dat sy “gay of homoseksueel” is.