Hoofstuk 19 Flashcards
Wat sou n mens dalk op Nicola se grafsteen verwag het?
n Skoenlapper.
Beskryf kortliks hoe die grafsteen lyk.
Nicola se naam, geboortedatum en sterfdatam is daarop. Daar is n hartseer klipengel by die grafsteen.
Dewald se: “Dit gaan oukei met almal”.Se kortliks wat hy vir Nicola vertel van….
haar ma?
Sy sukkel nog om Nicola se dood te verwerk, maar sy het goeie ondersteuning.
Dewald se: “Dit gaan oukei met almal”.Se kortliks wat hy vir Nicola vertel van….
Yolandi?
Sy is n baie oulike meisie. Sy verwyt haarself oor Nicola se dood. Meneer Visser help haar.
Dewald se: “Dit gaan oukei met almal”.Se kortliks wat hy vir Nicola vertel van….
sy ma?
Sy het werk gekry by n ander kleuterskool. Die kinders en ouers is baie lief vir haar.
Dewald se: “Dit gaan oukei met almal”.Se kortliks wat hy vir Nicola vertel van….
Os?
Dewald se pa het Os te verkoop,maar dit het nog nie gebeur nie
Dewald se: “Dit gaan oukei met almal”.Se kortliks wat hy vir Nicola vertel van….
Aldi?
Sy was by haar tannie in Kroonstad. Hulle gaan haar ma van aanranding aankla.
Dewald se: “Dit gaan oukei met almal”.Se kortliks wat hy vir Nicola vertel van….
Karlien?
Karlien is n pragtige meisie en Dewald dink Nicola sou baie van haar gehou het.
Watter gevoel ervaar Dewald terwyl hy saam met Karlien op die grasperk by die begraafplaas le?
n Gevoel van vrede en kalmte.
Wat doen hulle terwyl hulle na die wolke bo hul koppe staar?
Hulle probeer voorwerpe in die wolkformasies identifiseer.
Wat verloor n mens wanneer jy grootword, volgens Dewald?
n Mens verloor die verbeelding van n kind.
Hoe het Dewald en Karlien by die begraafplaas gekom?
Karlien se pa het sy motor vir hulle geleen en Dewald het bestuur.
n Groot skoenlapper kom op Karlien se voorkop sit.
Watter soort skoenlapper is dit?
n Keiser Swaelstert.
n Groot skoenlapper kom op Karlien se voorkop sit.
Wat weet ons van hierdie skoenlapper?(3)
- Dit was Nicola se gunsteling dier.
- Dit is die grootste in Suid-Afrika.
- Dit is baie skaars.
n Groot skoenlapper kom op Karlien se voorkop sit.
Wat doen Dewald net voordat die skoenlapper wegvlieg?
Hy neem n foto daarvan met sy selfoon.
Hoe verklaar Dewald die koms van die skoenlapper?
Dis Nicola wat probeer se sy van Karliwn hou en sal Dewald oppas.
Wat dink jy bedoel meneer Visser as hy vir Dewald “net n sewentienjarige snotkop” noem?
Dewald is nog baie jonk en onervare.