Hoofstuk 10 Flashcards
Hoekom is dit moeilik om te besluit wat om vir Nicola vir Kersfees te koop?
Sy hou nie van duur geskenke nie.
Watter nuus vertel Nicola vir Dewald terwyl hulle melkskommels drink?
Sy het n meisie op Facebook ontmoet.
Nicola se: “Daar’s n Facebookgroep vir mense soos ek.” Wat bedoel sy met “mense soos ek”?
Mense wat gay is.
Wat vertel Nicola van die Facebookgroep waarby sy aangesluit het?
“Dis privaat en almal is baie nice”
Wat vertel sy van die meisie wat sy op die internet ontmoet het? Noem 3 dinge. (3)
- Haar naam is Yolandi
- Sy is in matriek
- Sy is baie snaaks
Hoekom kan internetverhoudings baie gevaarlik wees, volgens Dewald?
Die ander persoon kan n valse profiel gebruik.
Wanneer sal Nicola bekend maak dat sy gay is?
Wanneer sy klaar met skool is.
Wat bied Dewald aan om te doen as Nicola met die internetmeisie wil uitgaan?
Hy sal saam met hulle gaan.
Hoekom dink Dewald hy het nie die reg om in Nicola se verhouding inte meng nie?
Hy is in n plek om moenie met vreemde persone gesels nie te se.
Wat is al wat hy Nicola egter vra?
“Is dit jy versigtig sal wees”