Hoofstuk 9 Flashcards
hoe maak Barries die rottegif fyn?
- Hy maak dit fyn met twee lepels en ‘n mes
hoe smaak dit as Barries versigtig daaraan proe? hoeveel moet hy daarvan gebruik?
- die gif is smaakloos
- butcher het gesê hy moet net ‘n mespunt gebruik, want hy wil nie vir moord aangekla word nie
waarin wil hy dit eers gooi? Hoekom kan hierdie opsie problematies wees?
- hy wil dit eers in die speserye gooi
- dis nie ‘n goeie idee nie, want as paul dit in kos gooi, kan hy of miskien ander mense ook daarvan inkry
uiteindelik gooi hy dit in die Richelieu Brandewynbottel. hoekom kies hy juis hierdie opsie?
- hy weet waar sy pa sy brandewyn in sy matra wegsteek, soos vroeër
- sy pa is al vir 2 jaar skoon, maar hy hou ‘n bottel brandewyn aan vir ingeval
- barries weet dat paul heel moontlik weer sal begin drink as hy daarheen gedryf word
- miskien ook as die lu te groot word
Barries se onterkkingsimptome raak erger. wat eis hy van sy pa?
- sy pa moet vir hom dagga gee
wat is Paul se ooreenkoms met sy seun?
- hulle kan skaak speel, die beste uit drie
- as barries wen, sal hy vir hom dagga gee
waarom aanvaar Barries die ooreenkoms met bravade?
- barries was sy skool se senior skaakkampioen
beskryf kortliks hoe die spel/weddenskap/ooreenkoms verloop het.
- uit 5 potte kon barries slegs 2 wen
- dan will barries nog 2 potte speel
- weer verloor hy
- hy gooi die tafel om en gaan lê desperaat op sy bed met ‘n kussing oor sy kop
toe sy pa Saterdag buite hout kap, gee dit Barries tyd om in sy pa se kamer rond te krap. wat vind hy alles wat op homself van toepassing is?
- daar is ‘n babafoto van hom teen die muur
- in die bedkassie kry hy skoendoos
- daarin is sy bloe teddiebeer, bollie
- daar is ook ‘n stapel kaartjies wat barries vir sy pa geteken het oor die jare
wat besef hy toe hy die goed in die skoendoos kry en hoe laat die hom voel?
- paul het al die kaartjies wat hy vir hom gestuur het, gekry
- tog wou hy nie daarop antwoord nie
- barries is onsteld hieroor
watter ander interpretasie kan daaraan gegee word dat Paul die kaartjies gehout het?
- paul kon die kaartjies gehou het omdat dit spesiaal was
- miskien kon hy nie antwoord nie
waarvoor soek Barries nou en waar? waarom? (raadpleeg hoofstuk 4)
- hy soek vir die brandweynbottel wat sy pa altyd in ‘n gat aan die voetenend van die matra weggesteek het
wat dui dit aan as die bottel versreël is. verwys in jou antwoord ook na hooftsuk 8.
- die pa het 2 jaar gelede opgehou drink
- die bottel is not verseël, dus drink hy nie daaruit nie
waarom steek die pa die bottel daar weg, dink jy?
- moontlik hou paul die bottel vir ingeval
- miskien vir as hy lus voel daarvoor
- miskien as ‘n toets of miskien as hy nie maar sy gesonde verstand kan behou nie
toe Barries sy pa hoor roep, gany hy voort met sy oorspronklike plan. beskryf kortliks
- barries gooi dit rottegifpoeier in die bottle en draai die prop weer styf toe