Hoofstuk 23 Flashcards
hoe beskryf Olga barries se woonstel? hoe het Barries dit altyd beskryf?
- sy beskryf die woonstel as ‘n “grand” plek
- barries het dit as ‘n klein duiwehok beskou
Olga vertel in die loop van die hoofstul ‘n hele paar leuens. noem 3 leuens en ook wat die werklikheid is.
- paul het haar barries se selnommer en adres gegee
- dis onwaar: sy het dit iewers in die hande gekry
- sy het barries nie gebel nie, want sy het haar selfoon weggegooi
- die ook onwar, want sy het paul se pistool gesteel en die polisie soek haar daarvooor
- daarom kon sy nie haar ou selfoon gebruik het nie
- sy vertel dat butcher haar net met ‘n paspoort en ‘n selfoon gehelp het
- dis onwaar, want daar is ook “hard stuff: dwelms en spuitnaalde in haar rugsak
gee ‘n kort karakterbeskrywing van Olga soos ons haar in die hoofstuk werklik leer ken.
- olga is ‘n los meisie wat haar seksualiteit gebruik om te kry wat sy wil hê, ook omvir haar dwelmmisbruik te betaal
- sy het gewete nie, want sy steel paul, wat haar vriend was, se geld en pistool
- sy het stef gebruik totdat hy nie meer ‘n doel gedien het nie
- sy probeer nou dieselfde strategie met barries
watter woorde van Paul laat ons dink dat Olga gevaarlik kan wees? hoekom is hy hieroor bekommerd?
- barries moet olga kalm hou en die polisie bel
- sy het paul se pistool by haar
- paul is bang dat as olga bedreig word, sy die pistool kan gebruik
wat vind Barries ook in Olga se rugsak?
- in haar rugsak is paul se beursie, sy pistool en ‘n dooie selfoon
- daar is ook spuitnaalde, ‘n paplepel, ‘n rubberband en ‘n pakkie donkerbruin poeier
- barries vermoed olga was al klaar by iemand soos butcher, moontlik by butcher self
verskaf ‘n verdere moontlike bewys dat Olga swak morele standaarde het.
- sy het heel moontlik aan butcher seksuele gunsies gebied om ‘n vervalste paspoort, ‘n selfoon en heelwat dwelms uit hom te kry, want dit sou duur wees
hoe besef ons dat daar karakterontwikkeling by Barries plaasgevind het? hoe sou hy ‘n paar weke gelede opgetree het?
- olga nooi hom om by haar in die bed te klim, maar hy weier
- hy begeer olga, mar hy het verander
- in die verlede sou net sy eie bevrediging getel het
- nou besef hy sy verantwoordelikheid teenoor sy ma
verduidelik kortliks wat die gevolge van die beserings is wat Barries se ma opgedoen het en hoekom sy nooit weet dieselfde sal wees nie.
- vera se neksenuwees en rugmurg is beskadig
- weens die skade aan die nekaar het sy te min suurstof vir die brein gekry
- as gevolg hiervan is sy spasties en sal sy nooit weer dieselfde wees nie
- sy sal fisiek versorg moet word en gereeld fisioterapie moet ontvang
Barries aanvaar verantwoordelikheid vir sy ma. motiveer die stelling
- hy sal na vera kyk, want hy is al wat sy nog het
watter voorstel maak Dr. Du Tooit? wat is die realiteit wat Barries in ag moet neem?
- dr du toit stel voor dat sy in ‘n inrigting opgeneem moet word
- barries is nog jonk en moet nog studeer
- dit is nie prakties moontlik dat hy sy ma kan versorg nie
- hy moet by sy pa gaan bly
watter probleem het Barries en waarom kan hy nie die dokter se raad volg nie?
- barries is die enigste persoon wat sy ma herken en wat sy oor het
- hy sê dat sy pa dood is
- die ma het dit verstaan en sy lyk soos ‘n getroue hond wat ‘n klap gekry het
Barries vat ‘n kans en beskuldig Olga van twee dinge. waarvan beskuldig hy haar?
- hy beskuldig haar dat sy alreeds by butcher was
- hy weet dat sy paul se pistool gesteel het
- sy weet nou dat paul met barries in kontak was
hoe probeer Olga die moeilike vrae systap? sy ken net een manier. wat doen sy as sy in ‘n moeilike situasie is?
- sy gebruik haar seksualiteit om die rigting van die gesprek te verander
- sy vra of sy daardie aand in barries se arms kan slaap
daar is ‘n verandering in barries se optrede. watter twee dinge eis hy van Olga wat hy nie in die verlede sou gedoen het nie?
- hy sê dat sy die aand daar kan slaap, maar die volgende dag moet sy vertrek
- barries eis ook dat sy eers die gevaarlike dwelms in die toilet moet afspoel
- sy weier
weer eens doen Olga wat sy altyd doen. watter voorstel maak sy aan Barries? hoe onderhandel sy om haar sin te kry?
- sy sê hy moet haar vat soos sy is, net vir daardie aand, dan sal sy padgee
- sy soon hom met passie en hy besef dat sy baie ervarding het
- sy trek hom na sy ma se slaapkamer, waar net twee rooi kersies brand
wat gooi Olga in die asblik? waar het sy dit gekry? hoekom het sy dit gedoen?
- olga het ‘n ander selfoon by butcher gekry
- sy gooi dit in die asblik, want die selfoon werk nie
- butcher het haar daarmee verneuk
wat moes Barries erken? hoenkom dink jy maak dit saak aan ‘n tienerseun?
- hy het nog nooit seks gehad nie
- hy is bang die meisies sal minder van hom dink, maar hy erken dit aan olga
watter gevaarlike praktyk, behalwe dwelms, beoefen Olga? hoe kan dit potensiaal gevaarlik vir haar, sowel as vir enigiemand anders wees, omdat sy ‘n dwelmgebruiker is?
- olga beoefen onbeskermde seks
- as sy dwelms gebruik, kan sy seksueel oordraagbare siektes hê
- dwelmgebruikers ruil soms naalde uit
- hulle toon dikwels riskante gedrag
aan watter 2 dinge wil Barries nie deelneem nie? dit bewys weer eens dat hy besig is om volwasse te word
- hy weier om deel te neem aan die gevaarlike dwelmmisbruik
- toe sy bewusteloos raak van die dwelminspuiting wil hy haar nie misbruik nie
hoekom is sy skielik nie meer so aantreklik vir Barries nie?
- sy is bewegingloos, sy snork en haar asem ruik sleg
watter onaangename verrassing wag op Barries toe hy later daardie aan wakker word? weer eens weerspieël dit iets van Olga se karakter
- olga het padgegee met sy ma se juwele en sy geld
- olga het geen gewete en geen morele waardes nie
- sy leef net vir die oomblik en om te oorleef
- sy steel selfs van haar vriende en gebruik enigiemand as dit haar pas
- sy dink hoegenaamd nie aan die gevolge van riskante seksuele gedrag nie
waarom is die boodskap wat sy met lipstiffie op die spieël geskryf het, ironies?
- dis ironies, want sy bedank hom vir ‘n lekker tyd en sê hy was die beste wat sy ooit gehad het
- hulle het nie eerse seks gehad nie
wat doen Barries nou wat potensieël gevaarlik vir hom kan wees?
- barries neem sy pa se pistool en soek butcher op
waarom is Butcher woedend asook haatdraend teenoor Barries? waarvoor neem hy Barries kwalik?
- hy dink dat barries hom by die polisie verkla het
- hulle hou hom nou dop en sy dwelm-besigheid ly daaronder
watter onstellende nuus verneem barries van Butcher en waarmee dreig Butcher hom?
- butcher weet alles van die aanval op vera
- dis was “payback time” vir wat barries aan hom gedoen het
- daarom het butcher wraak geneem op vera om vir barries terug te kry
- barries het geen bewyse nie
- as die polisie hom ondervra, vertel butcher hulle dat barries rottegif gekoop het om sy pa mee te vergifting
hoe reageer Barries hierop?
- hy spring op butcher en stamp die pistoool is sy mond dat sy tand kraak en bloed tussen sy lippe uitbars
- barries wil weet of butcher dit self gedoen het of iemand gehuur het