Hoofstuk 14 Flashcards
wat is die hoofoorsaak dat Paul weer begin drink het?
- barries het paul tot drank gedryf met sy aanmerkings en beskuldigings
- moontlik het die selfverwyt vir paul te veel geraak en hon hy nie meer die werklikheid in die gesig staar nie
Barries probeer verhoed dat Paul die brandewyn drink. verskaf twee redes waarom hy dit probeer doen.
- hy wil paul keer as gevolg van die rottegif wat in die brandewyn is
- hy begin sy bekenkinge kry of sit werklik so ‘n goeie idee was
wat karaktertrek van Paul kom uit as hy begin drink en hoe het dit hom in die verlede al tot groot nadeel gestrek?
- as hy begin drink, raak hy aggressief
- ‘n kroeggevoeg het veroorsaak dat paul ‘n man doodgeslaan het
wat sê Barries om Paul te tart?
- barries tart paul verder deur te sê dat paul in die tronk leer baklei het
- hy vra of dit mos doen om die mans van hom af weg te hou
hoe weet ons dat Barries begin wonder oor die wysheid van sy plan van wraak?
- die beelde van paul in die tronk onstel barries
- hy wonder of paul al begin siek voel
Toe Stef en Olga later die oggend opdaag, kom ons agter dat Olga met ‘n gevaarlike speletjie besig is. bespreek.
- sy wil weet of hy vir haar kitaar wil speel
- sy gebruik woorde soos ‘orgasmies’ en lê agteroor op sy bed
- sy is duidelik besig om barries uit te lok
- dis gevaarlik, want sy weet stef barries sal doodmaak as hy barries by haar vang
Stef is geskok toe hy Paul se toestand sien. hy neem Baaries kwalik. waarom?
- stef blameer vir barries
- alles het goed gegaan totdat barries opgedaag het, hy onstel sy pa
- hy voel paul skuld barries niks nie
wat is Barries bereid om op te gee om die hond te red?
-barries verpand sy surround sound system, sy dvd-speler, sy klankversterker en sy playstation om geld te kry vir jona se behandeling
hoeveel wou hy vir sy bessittings hê en wat is die pandjieswinkel bereid om te gee?
- barrues wou R6000 vir alles hê, maar kry net R2000
- hy trek nog R2000 by die kitsbank
waarom dink jy het Barries so ‘n obsessie met die hond? waarom is dit so belangrik vir hom dat die hond moet bly leef? bespreek
- die hond het hom ‘n doel gegee om te lewe
- jona was iets waarvoor hy kon sorg, iets wat niks anders van hom wou hê as liefde nie
- jona het sy lewe gered toe amper verdrink het
- as jona nie aahou blaf het nie, sou barries gewis gesterf het
- dit is die eerste keer dat barries iets onselfsugtig ‘n ander lewende wese teruggee
hoe diagnoseer die dokter Paul se ongesteldheid? waaraan skryf Paul self dit toe?
- voedselvergiftiging
- paul dink dat hy ‘n swak maag oorgehou het van sy tyde in die tronk
Paul erken uiteindelik aan Barries waarom hy na die tronkstraf nie na Barries en Vera toe teruggekeer het nie. wat is die redes
- hulle wou barries beskerm
- dit sou beter gewees het as hy paul glaf nie meer gesien het nie
- paul was skaam dat hy in die St Albans gevangenis was
wie is die Booysens? verduidelik kortliks Fillie se agtergrond
- die booysens was jare gelede die oorspronklike eienaars van die grond in die kaap st. francis-omgewing, wat hulle daarna stuk-stuk verkup het
- nie al die booysens is wit nie
- hulle is rondlopers
bespreek kortliks Barries en Olga se onderonsie by die rotse
- olga nooi vir barries om saam met haar rotse toe te gaan
- hy wil by haar weet of sy paul se ‘delila’ is
- sy antwoord hom nie en soen barries op sy voorkop
- toe ‘n seekatjie om haar been vassuig, moet barries dit van haar binnebeen loswikkel
watter moeilikheid kan dit in die toekoms veroorsaak en waarom?
- stef gaan uitvind en hy is besitlik
- hy sal barries heel moontlik daaroor slaan
Barries is eers opgewonde oor Olga se besoek. waarom verander dit in teleurstelling?
- baaries is aangetrokke tot olga, maar sy en stef is saam
- stef neem haar saam met hom kamer toe daardie aand
Barries maak ‘n paar oproepe. noem kortliks wie hy bel en die inhoud daarvan
- barries bel vir dr. hakinin, wat bevestig dat die operasie op jona goed afgeloop het
- jona het egter dalk von willebrand se siekte, wat beteken dat sy bloed nie stol as hy beseer word nie
- barries bel ook sy ma en sy vertel hom dat die verkeersman nog ‘n terugslag gehad het
- as hy sou sterf, is barries en sy vriende in nog grote moeilikheid
- hy stel sy ma gerus dat hy nog skoon is
watter verrassing het Paul vir Barries toe hy van Humansdorp af terugkeer?
- die volgende oggen gaan paul allen humansdorp toe en kom met jona terug
Paul rig twee waarskuwings aan Barries. noem albei en verskaf ook Barries se reaksie.
- paul waarsku barries dat hy moet onthou dat die hond nie syne is nie en dat sy mense moontlik na hom soek
- barries dink hulle het aanvaar die hond is dood
- stef is volgens paul nie gelukkig met die kyke wat barries en olga vir mekaar gee nie
- olga te oud en te ervare vir barries
- barries is beskuldig vir paul dat hy op olga verlied is
waarom is Paul en Barries bekommerd oor Olga? wat is die rede waarom dit gebeur het?
- olga het ‘n blou oog en ‘n stukkende lip
- stef het haar moontlik uit jaloesie geslaan