Hoofstuk 5 Flashcards

1
Q

Watter tekens dui aan dat Barries nog aan die gevolge van naweek se dwelmsgebruik ly?

A
  • barries se mond is droog en sy oë is rooi
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter twee redes verskaf kapt. Mfeka vir die feit dat hulle Barries vroeër kom haal het?

A
  • hulle gan woonstel deursoek vir dwelms

- hy wil Barries die konstabel gaan wys wat hulle omgery het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe probeer Barries homself regvardig en wat antwoord kapt. Mfeka hom?

A
  • Barries ontken dat hy die ongeluk veroorsaak het, want hy het nie betuur nie. Kapt. Mfeka antwoord dat Barries wel die dwelms verskaf het.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat wys Barries se bloedtoets volgens ser. Schreuder?

A
  • dat hy kon dood wees

- hoë vlakke dwelms in sy bloed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Het Barries enige toekomsvisie / ambisie? Motiveer.

A
  • Nee
  • He weet wat sy toekomsplanne is nie
  • die land is in elk geval in ‘n gemors
  • hy skryf liedjies en speel kitaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Het Barries enige ander tekens / simptome van dwelmgebruike? Hoe voel hy op die oomblik?

A
  • hy het ‘n kopseer
  • is verskriklik dors
  • sy arms en bene pyn
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Waar wys Barries oral waar hy sy dagga koop? Oor watter kooppunte swyg hy?

A
  • hy wys die petroljoggie en die verlamde skilder in die rolstoel
  • Daarna die blemiste se stelletjie
  • Hy swyg oord die dwelmverkoper by die kosstalletjie en oor die verkooppunte by skole in die Oos-Rand. Hy vertel hulle ook nie van Butcher nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom wil hy nie Butcher se winkel wys nie? Hoe vermy hy dit om Butcher se plek te wys?

A
  • butcher is gervaarlik

- hy beduie hulle na ‘n selfoonwinkel ‘n paar straatblokke van Butcher se plek af

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Het die polisie enige dwelms in Barries se woonstel gekry? Waarom nie?

A

Nee, die pille was in ‘n bruistablehouer versteek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter voorwaardes stel Kapt. Mfeka aan Barries voordat hy hom by die woonstel aflaai?

A
  • Hy mag nêrens dagga koop nie
  • Hy mag nie voor die bepaalde tyd terugkeer Johannesburg toe nie
  • Hy mag nie droogmaak by sy pa nie
  • Hy mag nooit besit van dwelms wees nie
  • Hy mag nie positief toets vir dwelms nie
    Indien hy die voorwaardes verontagsaam, sal hy tronk toe gaan
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Gee ‘n voorbeeld dat Barries hom nie juis aan Kapt. Mfeka steur nie. waarom dink jy?

A
  • toe hulle hom aflaai, koop hy vir homself snysels dagga. Barries besef not steeds nie in watter groot moeilikheid hy is nie, of hy is so verslaaf aan dagga dat hy nie omgee nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Dui aan hoe Barries ‘n “slowboat” maak. Hoe voel hy daarna?

A
  • maak 2 ecstasy tablette fyn
  • maal die daggakoppies
  • meng me ‘n bietjie gewone tabak
  • hy is kalm
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter gevolge kan sy gerookte toestand inhou?

A
  • hy klim op die balkonreëling
  • dit voel asof hy het vlerke
  • Vera ruk hom net betyds terug
  • omdat hy kan van die balkon afgeval
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe voel Vera oor Barries se dwelmmisbruik?

A
  • wonder of sy haarself moet blameer

- of sy iets verkeerd gedoen het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoe probeer Barries op haar gevoel speel? Sy stel hom gerus. Bespreek kortliks.

A
  • Hy vra wat het gebeur as sy pa hom weer aanrand
  • sy ma sê daar is ‘n interdek in plek totdat hy 18 jaar oud is
  • Barries kry ‘n noodnommer vir die Weslyn indien hy aangerand word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waarom stuur Vera hom na sy pa ten spyte van die interdik?

A
  • sy doen dit eerder voordat Barries homself beseer en sy hom in stukkies op die pad optel of hy deur iemand in die polisieselle verkrag word
17
Q

Watter grap maak Barries waarvan sy ma nie hou nie? Dink jy hy is ernstig of maak hy net n’ grap? Motiveeer.

A
  • sy sal sy pa gif gee
  • dan sal hy sy pa se gille opneem en vir haar hom terugspeel
  • his is doodernstig, want dit was die heeltyd sy plan en hy he reeds die rottegif gekoop.