Hoofstuk 10 Flashcards
1
Q
waarheen het Paul en Stef gegaan?
A
- hulle het stef se beach buggy gaan haal, asook paul se bakkie en diesel vir die kragopwekker
2
Q
wie sien Barries naby die huis en waarom is hy so onsteld?
A
- hy sien ‘n verwaarloosde, kaalvoet seun, wat verskrik weghaardloop
- die seun het nuwerige jean aan en ‘n baadjie met ‘n groot hippiekruis op die rug
- barries besef dat die seun sy klere aanhet
3
Q
hy volg die seun, maar die seun verdwyn. waarvan raak Barries bewus?
A
- hy hoor ‘n eienaardige huilgeluid
- dit is die getjank van ‘n hond, maar dan raak dit stil
4
Q
toe Barries om ‘n hoë rotswand klim, kry hy ‘n aangename verrassing. beskryf die episode en hoe dit die potensiaal het om groot vir Barries te veroorsaak
A
- barries sien ‘n meisie met rooiblonde hare wat kaal in die son lê
- hy herken olga onmiddellik weens die skildery en beeldhouwerk wat paul gemaak het
- sy gee ‘n gilletjie toe sy van hom bewus word
- hy duik agter die rots weg en voel soos ‘n “peeping tom”
- hy besef dat daar moeilikheid sal kom as sy vir stef vertel
5
Q
waarom is Stef agterdogtig?
A
- olga erken dat sy barries op die rotse ontmoet het en stef vra wat sy aangehad het
6
Q
hoe probeer Paul die situasie te red? wat gee hy vir Barries?
A
- paul verander die onderwerp
- hy gee vir barries sy selfoon en die simkaart wat sers. schreuder aan stef gegee het
- paul het ook diesel gekoop en barries kan die selfoon laai
7
Q
wat vertel Stef vir Barries wat hom onstel?
A
- stef stel barries in kennis dat sy tasse wat hulle langs die pad gelos het, weg is
8
Q
Hoe hanteer Barries vir Stef? waarom kan Barries se houding in die toekoms groot konflik veroorsaak?
A
- barries gry stef woedend voor sy bors, maar sy polse kraak toe stef sy hande wegdrunk
- barries se arrogansie en aggressie kan hom duur te staan kom
9
Q
waarteen waarsku paul vir Barries?
A
- toe barries vertel dat hy ‘n seun in sy klere gesien het, waarsku paul hom dat hy die rondlopers allen moet laat, aangesien hulle gevaarlik is