Hoofstuk 15 Flashcards

1
Q

Stef en Olga het ‘n onderonsie gehad. Olga kom by Paul se huis aan. watter opdrag gee Paul vir Barries?

A
  • barries moet vir olga koffie maak en paul sal na stef toe gaan
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Olga het ander idees as koffie drink. verduidelik wat sy eerder wil hê.

A
  • sy wil eerder in barries se arm lê
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Barries vra haar of Stef haar gereeld slaan. wat is Olga se antwoord?

A
  • sy vermy die vraag en antwoord net dat stef altyd spyt is daarna
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

as jy die artikel hierbo oor mishandeling lees, hoe sal jy hulle verhouding beskryf?

A
  • stef wil haar beheer
  • hy vertrou haar nie en is baie besitlik
  • dit het nou uitgebrei tot fisieke mishandeling
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

wat is Olga se antwoord toe Barries haar vra wat sy met so ‘n ou man maak?

A
  • hulle het in die donkin psigiatriese hospitaal ontmoet en het van mekaar afhanklik geraak
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

watter soort hospitaal is die Donkin? watter toestande word ook daar behandel?

A
  • die psigiatriese hospitaal behandel geestessiektes

- rehabilitasie van dwelms en ander soorte verslawing word ook daar gedoen

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

watter tipe probleem dink jy het Stef en Olga gehad dat hulle na so ‘n inrigting moes gaan?

A
  • stef was waarskynlik verslaaf aan drank en olga aan dwelms
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

dink jy Olga is ‘n slagoffer van die veel ouer Stef? motiveer jou antwoord.

A
  • hy het ‘n houvas op olga deur haar afhanklik van hom te hou vir verblyf en kos
  • of olga ‘n slagoffer is, is ‘n ander vraag
  • sy vertel stef dat barries haar kaal gesien het, moontlik om hom jaloers te maak
  • sy soek na moeilikheid, want sy lê openlik by barries aan
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

watter bedekte beskuldiging maak Paul teenoor Barries?

A
  • paul vra of barries haar kaal gesien het

- die implikasie is dat hy en olga intiem is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Barries vererg hom en gaan stap met Jona. verskaf ‘n bewys dat Jona ‘n opgeleide hond is.

A
  • toe barries te na aan die rotse of doringbosse loop, druk jona hom weg van die gevaar af
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

daardie aand word Jona baie siek. verduidelik wat fout is.

A
  • daar is ‘n bloederige braaksel op die vloer en bloed om jona se bek
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

wat veroorsaak dat Barries sy duur Gibson kitaar stukken slaan?

A
  • hy is gefrustreerd omdat jona veearts toe moet gaan, maar paul is dronk
  • barries kry hom nie wakker nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly