Hoofstuk 21 Flashcards
wie is die drie vreemdeling en wat is hulle verband met Jona?
- drie mense wag vir barries op die stoep: dr. jassie du toit, sy vrou, hermien en sy blinde dogter eunicé
- jona was die blinde dogter se gidshond
- langs haar sit jona en lek haar hand
wat is Jona se regte naam? verduidelik die somboliek van sy naam
- jona se regte naam is bart, soos die bybelse bartiméüs, wat blind gebore is
hoe het Jona verlore geraak? hoet het die Du Toits agtergekom dat die hond nog lewe? hoe het hulle Jona opgespoor?
- jana/bart is oorboord gespoel toe hulle op hulle seiljag was
- iemand het ‘n soortgelyke hond saam met ‘n seun o die strand sien loop
- hulle het navraag gedoen en die veearts, dr. hakinin, het hulle barries se adres gegee
hulle wil barries vergoed vir sy uitgawes. hoe sien hulle die betaling?
- hulle wil die geld as ‘n soort ereskuld betaal
waarom wil Barries die geld nie aanvaar nie? verduidelik wat julle dink Barries bedoel het.
- barries wil nie aanvaar nie
- hy sê dat sy tud met jona kan nie in geld gemeet word nie
- op’n manier het jona vir barries genesing gebring
- dit was die eerste keer at barries verantwoordelikheid vir iets moes aanvaar het sonder dat hy kwaar vir iets of iemand was
toe Eunicé wil vertrek, raak Jona angestig. wat is die verklaring hiervoor?
- jona is onseker en verwilderd, want hy is lojaal aan barries ook en het geheg geraak aan hom
Barries gee Jona opdrag om te gaan. wat is Jona se reaksie?
- jona/bart gaan haal bollie onder die trap uit en spring dan in die pajero
beskryf hoe jy dink Barries voel toe Bart saam met sy mense wegry?
- dit voel vir barries of sy hart wil breek
hoe probeer Paul vir Barries troos? wat is Barries se antwoord?
- hy sê dat die du toits elke desembervakansie na hulle strandhuis in st. francisbaai sal kom en dan kan barries vir bart sien
- barries antwoord dat hy nie daar sal wees nie
waarom dink jy voel Barries tog teleurgesteld dat Paul hom nie weer vra om te bly nie?
- op ‘n manier, ten spyte van sy onbeskofde gedrag, en die feit hy paul wou terugkry vir die pyn wat hom aangedoen is, het barries gehoop da paul hom sal vra om te bly
- miskien het hy aan paul gewoond geraak en die moeite wat paul vir hom en jona gedoen het, begin raaksien
watter versoeking treiter Barries toe hy na die pakkie rottegif kyk? wat doen hy eindelik?
- asy hy die res van die rottegif in paul se brandweyn gooi, sal paul sterf
- uiteindelik spoel hy die gif in die toilet af
gee ‘n voorbeeld dat Barries se kragte en stamina tergukeer. vergelyk dit met vroeër in die boek, toe hy net by Paul aangekom het
- hy gooi ‘n ronder klip tot anderkant die rotse, wat hy die eerste dag op seeplaas nie kon regkry nie
watter versoeking wat Barries aanskou, ervaar Paul daardie nag? bespreek die wroeging waardeur Paul heel waarskynlik gaan. hoe dink jy voel hy en waarom?
- daardie nag word barries wakker
- daar is die geklingel van ‘n glad
- voor die opwasbak staan paul met ‘n vol glas brandewyn in sy hand
- dan smyt paul die glas in die opwasbak dat dit in stukkie gebreek en hy gooi die bottel drank uit
- paul het ‘n baie moeilike tyd met barries beleed
- hy het steeds skuldgevoelens oor die verlede
- moontlike het hy ‘n band met barries begin vorm
- hy is ook bekommerd oor vera, vir wie hy moontlik nog iets voel
toe Barries deur Paul agtergelaat word by die busterminus by Humansdorp voel hy skielik alleen? watter versoeking beleef Barries? wat leer jy uit beide Paul en Barries se versoekings?
- hy wou dagga by die nigeriër koop, maar hulle word albei gearresteer
- as ‘n mense eers verslaf is aan iets, bly jy verslaaf
- dit is nie altyd moontlik om die versoekings te weerstaan nie
- dit hang ook af van jou gemoedstoestand op daardie oomlik
wie arresteer Barries en die Nigeriër?
- majoor willie schultz