Hoofstuk 11 Flashcards
gee ‘n voorbeeld wat wys dat Barries se verslawing sels fisieke probleme veroorsaak
- barries het fisiek agteruit gegaan vandat hy verslaaf geraak het
- hy was ‘n snelbouler, nou kan hy nie eers klippe ver gooi nie
hoe weet Paul dat Barries met sy drank gepeuter het?
- die seël van die brandewynbottel is gebreek
waaroor wou Paul nie praat nie?
- hy wou nie vir barries vertel waarom hy hom en sy ma verlaat het nie
how gee Barries uiting aan sy frustrasie en wat is Paul se reaksie daarop?
- hy noem paul ‘n lafaard en slaan sy vuis teen die klippe stukkend
war is Olga se beskouing van Paul?
- olga waarsku hom dat hy nie vir paul moet kwaadmaak nie
- sy bynaam is nie verniet simson nie
waarvoor vra hy om verskoning en wat is haar antwoord?
- hy vra om verskoning dat hy haar die dag by die rotse dopgehouu het
- sy sê dat hy nie regtig jammer is nie en sy is ook nie
wat is haar erkenning aan Barries wat ons laat besef dat Olga groot probleme in haar eie lewe ondervind het? onder watter nommer, dink jy, val Olga as jy na onderstaande tabel kyk?
- sy wys hom binnekant van haar pols waar sy haarself gesny het. no. 3
verduidelik hoe Barries sy pa uiitart in die hoofstuk. verduidelik ook hoekom jy dink hy dit doen
- barries gee sy pa skewe antwoorde en maak uitdegende stellings
- as paul aggressief word en hom slaan, kan hy teruggaan johannesburg toe
wat vra Barries sy pa nadat Paul sê dat dit nie Barries is wat dom dinge aanvang nie?
-hy vra of hy, barries, paul se ‘grootste fout’ was
Barries wil nie eet nie. watter waarskuwing rig Paul tot Barries?
- hy weier om paul se gesonde kos te eet
- paul sê hy sal hom dwing om te eet
waarom is Barries na middernag nog wakker?
- sy hand pyn
Hy loop uit op die stope. wat wil hy doen? waarom verander hy van plan?
- hy wil die heuwel uitloop om ‘n sein op sy foon te kry
- hy sien ‘n flitslig by die rotse en wonder of dit die seun is wat sy klere gesteel het
- hy hardloop see toe
wat hoor hy? hoe probeer hy die dier red?
- dan hoor hy ‘n lang, uitgerekte tjankroep vanuit die sloep
- hy klim in die sloep af en die klank word duideliker
- dit is ‘n golden retriever wat in ‘n sotsskeur vassit
- as hy die hond ondertoe drunk en dan vorentoe trek, sal hy hom loskry
- hy lig die hond uiteindelik veilig op ‘n rotsrif
waarom roep Barries om hulp?
- barries gly teen die rotse, stamp sy kop en val in die sloep
- hy voel verlam
- die water sleep hom diepsee in, want die stroom is baie sterk
- hy is nou hulpeloos
watter skietgebed stuur Barries op? wat besef hy op daardie oomblik?
- barries stuur ‘n kort skietgebed op
- hy vra god om home te help
- by besef hy kan nie uit eie krag uitswem nie