Hoofstuk 6 Flashcards
Barries word wakker nadat hy ‘n nagmerrie oor sy pa gehad het. Wat droom hy? Hoe voel Barries nog steeds?
- sy pa haal sy belt af om hom te slaan, hy kan nie weghaardloop nie
- hy bly dors en het hoofpyn
wat pak sy ma alles? waarom, dink jy? gee 2 moontlike redes
- al sy klere , besittings soos skootrekenaar , cd-speler , DVD speler , playstation
- dit sal hom besig hou by sy pa
- moontlik alles wat haar aan hom herinner
watter invloed het Barries se gedrag op sy ma?
- baie stress
- sy eet nie
- emosies ry wipplank
- nie haarself nie
how voel hy vir die eerste keer teenoor sy ma? waarom, dink jy?
- hy is skielik bekommerd oor haar
- sy lyk baie jonk en klein agter die motor se stuurwiel
watter inligting kry hy oor sy pa?
- hy vind uit dat sy pa op ‘n plaas by die see bly
- hy skilder en doen ook beeldhouwerk
- sy pa kon nooit klaarmaak waarmee hy begin het nie, soos in ingenierstudies, wat hy laas vaar her
- die pa het die plaas gekoop met die geld wat hy van sy oupa geërf het
- volgens vera het die pa baie verander
wat sê bogenoemde van sy pa se karakter en persoonlikheid?
- Paul Barnard voer ‘n onkonvensionele bestaan as ‘n kunstenaar op ‘n afgeleë plek
was sy pa aanvanklik ‘n goeie pa? motiveer.
- ja
- sy pa het barries aanvanklik as ‘n baba bottel gegee, sy doeke omgeruil en hom leer loop
wat vertel Barries van homself aan sers. Nico Schroeder? wat dui hierdie inligting aan?
- barries vertel haar van lizette, van sy krieket en atletiek, van sy Gibson-kitaar en sy eie liedjies wat hy sing
- dit toon dat barries ‘n goeie sportman was en talentvol is
verskaf kortliks die roete wat die bus na Humansdorp geneem het. noem die vernaamste dorpe waardeur baaries en Nico gery het.
- johannesburg
- bloemfontein
- colesburg
- port elizabeth
- jeffreysbaai
- humansdorp
barries dink dat kapt Mfeka ongeskik is. hoe beskryf Nico hom? noem 2 dinge.
- nico sê dat kapt. mfeka het reguit mens
- hy is opreg
watter persoonlike probleme het kapt. Mfeka? as gevolg daarvan kan hy met Barries identifiseer.
- sy seun is tronk toe gestuur as gevolg van die gebruik van dwelms
watter ingesteldheid het die kaptein teenoor Barries, volgens Nico?
- hy wil nie hê dat barries dieselfde paadjie as sy seun moet loop nie
- hy gee hon ‘n tweede kans
wat koop Barries om te eet? watter woord dui aan dat dit nie smaaklik is nie?
- hy koop vir hulle ‘n “gallerige” warm pastei
- dit smaak sleg
gee ‘n kort beskrywing van die persoon wat met die Beach Buggy gekom het om Barries te kom haal. wie dink Barries is dit.
- die man is reusagtig en bebaard en so bruin soos skoenleer gebrand
- hy dra vuil jeans en ‘n ou billabong t-hemp
- barries dink dis sy pa