Hoofstuk 16 Flashcards
is Jona se bloederige braaksel noodlottig? motiveer jou antwoord.
- nee, jona het net te veel oefening gekry en hy het hom ooreis
hoe gaan Barries vir die hond se verdere behandeling betaal? is sy plan nie ‘n bietjie voortvarend nie? bespreek kortliks.
- hy sê hy sal daarvoor betaal, al moet hy sy plaas verkoop
- die seeplaas wat hy van paul sal erf
- hy praat net groot
hy bedank haar vir die R2000 korting op die hond se behandeling. hoe verras haar antwoord hom?
- paul het die bedrag betaal
wat bring ie terugflitse van die ongeluk terug?
- barries maak ‘n ongeluk met paul se bakkie
- om ‘n draai verloor hy beheer oor die isuzu bakkie se tref ‘n uitstaande rots
- hy skrik groot
- skielik onthou hy die ongeluk toe hulle die verkeersman omgery het duidelik, veral die oomblik van impak
sers. Nico Schreuder bel Barries en deel hom slegte nuus mee wat Theo se saak aansienlik verswak. hoe verander die klag teen Theo nou?
- sers. nico schreuder bel barries en lig hom in dat die verkeersman oorlede is
- the is nou in groter moeilikheid as wat barries is
- sy aanklag van nalatige bestuur word nou een van manslag
watter watter raad gee sy hom?
- nico waarsku barries dat hy homself moet skoonhou
- hy moenie terug huis gaan nie
vir die eerste keer besef Barries die erns van die saak en neem hy verantwoordelikheid vir sy gedrag van daardie aand. bespreek
- nou volg barries se skulderkenning aan homself
- vir die eerste keer erken hy dat hy theor-hulle geforseer het om na butcher te gaan m dwelms te koop
- hy het hulle die verskillende mangsels laat rook
- dit was sy skuld dat hulle verder in klubs gekuier het, want almal wou huis toe gaan
toe Barries na Seeplaas terugkeer, wag Paul vir hom. hy lyk sleg. hy merk op dat sy bakkie gestamp is. wat wil Paul van Barries weet?
- paul is ongeskeer ens y hare is ongekam
- sy tong sleep toe hy by barries wil weet waarom hy allen gery het
- hy vra of barries hom in ‘n rigting probeer dwing sodat hy van die interdik vergeet en barries aanrand
Barries antwoord et ‘n beskuldiging. hoe probeer hy hom verontskuldig?
- barries beskuldig sy pa dat hy nie die vorige aand beskikbaar was nie
- dit was netsoos toe barries klein was en na sy pa geroep het
- toe het paul net verdwyn
sy pa erken uiteindelik waaroor sy en Vera se meeste rusies gegaan het. noem die rede.
- sy oers se rusies het meestal oor barries gegaan
wat belowe Barries om te betaal? wat is Paul se antwoord?
- hy sal vir die skade aan die bakkie betaal
- op een of ander manier sal hy ook die R2000 wat paul aan dr. hakinin betaal het, terugbetaal
- paul vra barries om dit te vergeet en om op te hou hardegat wees
toe Barries sy ma bel, hoor hy nuus wat hom baie ontstel. watter nuus? wat is Barries se aandeel hieraan?
- vera vertel barries dat ‘n man by haar huis aangeklop het en gesê het dat butcher sy geld soek
- sy wil weet wie butcher is
- barries is onsteld, want deur sy optrede het hy die gevaarlike dwelmhandelaar butcher na sy ma se huis gelei
hy bel sers. Nico Schreuder. hoe probeer sy hom gerusstel?
- hy bel nico om haar hiervan te vertel
- deels is dit barries se skuld dat hy nie die regte butcher aan die polisie uitgewys het nie
- hulle het die weldra agtergekom
- sy belowe sy sal op die voorval ingaan
watter ander nuus oor die verkeersman wat dood is, pla Barries baie?
- die verkeersman se vrou verwag hulle tweede kind
hy smeek Paul om hom Humansdorp toe te vat, maar om watter rede? wat sê Paul hierop?
- barries smeek paul om hom humansdorp toe te laat gaan om dagge te koop
- met al die slegte nuus het hy iets nodig om hom beter te lat voel
- paul weier, want barries word dopgehou
- as hy dagga koop, sal die humansdorpse speurtak hom van en terug johannesbrug toe pos
- dan is die ooreekoms met die gereg tot niet en barries kan tronk toe gaan
waarom wag Fillie vir Barries? wat besef Barries toe hy die koffer oopmaak?
- fillie se pa het hom beveel om barries se tasse met die klere terug te bring
- die klere ruik soos rook en daggarook
toe Barries van die rotse terugkeer van die rotse, sit Paul met ‘n pistool in sy hand. waarom ontstel dit Barries so?
- iemand het paul se beursie gesteel en paul vermoe dat dit fillie is
- hy dreig om fillie te skiet
- barries is bang sy pa verloor dit
verduidelik die simboliek van die tatoeëermerke van die draak en die swaard wat Paul in die trok gekry het. wat dui dit van sy persoonlikheid aan?
- paul erken dat hy in die tronk met respek behandel is, alhoewel hy nie ‘n bendeleier was nie
- in die gevangenis was hy die oos-kaapse bokskamioen (aangedui deur die swaardtatoe)
- hy was bekend as ‘n “keeper”, iemand by wie ander gevangenes beskerming kon soek (aangedui deur die draaktattoe)
- due het mense op hom vertrou
dit is ‘n tyd om eerlik te wees. Barries vra Paul waarom hy ingestem het dat Barries na Seeplaas kom. wat is Paul se antwoord?
- paul erken aan abrries dat hy hom laat kom het om dinge tussen hulle reg te maak
op sy beurt vra Paul aan Barries waarom hy Seeplaas toe gekom het. gee ook Barries se eerlike antwoord.
- barries erken dat hy gekom het om wraak te neem, om paul seer te maak en te laat betaal wat paul hom aangedoen het