Hoofstuk 25 Flashcards
1
Q
watter voorstel het Paul aan die einde van die vorige hoofstuk aan barries gemaak? hoe het dit alles vir Barries by mekaargekom op Seeplaas?
A
- pauls het voogestel dat barries en sy ma saam met hom terug na seeplaas moet gaan
- barries se ouers is nou bymekaar
- sy ma word deur ‘n inbly-verpleegster versorg
- paul is rustig en skilder weer
- barries is op kosskool by die nico malan hoërskool
- fillie booysens gaan ook na dieselfde hoërskool
2
Q
vera
A
- kry persoonlike en goeie versorging
3
Q
paul
A
- het vrede gevind met homself en sy skuldgevoelens
4
Q
nelson
A
- hy het saamgekom en het nou meet vryheid
5
Q
barries
A
- het ‘n nuwe meisie, hierdie keer ‘n goeie een
6
Q
stef
A
- hy kan nog op seeplaas aanbly, want hy was lojaal aan paul
7
Q
eunice
A
- het ‘n verhouding met barries
8
Q
jona
A
- hy het nou twee eienaars vir wie hy ewe lief is
9
Q
fillie
A
- gaan kosskool toe en kry ‘n goeie opvoeding
10
Q
beskryf kortliks in watter opsig Barries verander het as jy na bogenoemde kyk en veral na aanleiding van sy gesprek met Lizzette
A
- barries is nou oor lizette
- hy kan ‘n normale gesprek met haar voer en haar selfs oor theo uitvra
- hy is rustig op seeplaas en sien uit na sy verhouding met eunicé
11
Q
wat is die simboliek van die onvoltooide beeld van Olga?
A
- barries het die beeld van olga gemaak toe hy aangetrokke was tot haar
- hy het die beeld nooit laat giet nie
- nou sien hy hou die kleibeeld disintegreer
- op hierdie manier wil hy olga uit sy herinneringe verdryf