Hoofstuk 4 Flashcards

1
Q

Barries argumenteer met sy ma oor die feit dat hy nie na sy pa wil gaan nie. Hy glo nie dat die polisie hulle dreigement sal deurvoer nie. Plaas sy argument in perspektief.

A
  • Hy glo nie dat die polisie hom sal opsluit nie (hy is minderjarig)
  • sy sê dat daar selle vir minderjariges is
  • dit sal nie a piekniek wees as hy opgesluit is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarom sal Oom Charles, Floris en Theo se pa, nie help nie? Hy verbied sy seuns om kontak met Barries te maak. Noem 3 beskuldigings wat hy teen Barries gaan rig.

A
  • Barries die dwelms verskaf het
  • Hy is a slegte invloed
  • Hy is a “junkie”
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Watter oreenkoms het Vera se prolureur en die Kinderwelsyn met Oom Charles en die kinderhof gemaak?

A
  • Barries moet weggaan

- hy moet vir ten minste 6 weke rehabilitasie na sy pa gaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter irrasionele gedrag openbaar Barries teenoor sy ma, wat dit duidelik maak dat sy hom nie kan beheer nie? Noem 3 voorbeelde.

A
  • hy slan die ketel uit sy ma se hande
  • hy vat die Mercedes se sleutel teen sy ma se wense
  • hy praat nie ordentlik met sy ma nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe wil Oom Charles sy seuns, veral Theo, uit die moeilikheid kry? Waarom?

A
  • hulle sal teen Barries getuig
  • hulle pak die skuld op Barries
  • Theo is in groter moeilikheid, dan moet hy sê dat hy niks kan onthou nie
  • hulle moet sielkundige gaan sien om te toon dat hulle opreg jammer is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe dink jy het Oom Charles Barries se ma gedwing om Barries na sy pa te stuur? Hoekom gee die ma en haar prokureur toe aan sy eise?

A
  • hulle probeer Barries uit die pad kry
  • hy gaan na “rehab” sodat hy nie sal kan getyig in ‘n hofsaak nie
  • niemand kan hom glo nie as hy ‘n “junkie” is
  • sal hy opgesluit word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe weet ons dat Lizette se ouers welgesteld is? Hoe weet Barries dat Lizette se ma neersien op hom en sy ma?

A
  • groot huis (‘n kasteel) met sekuriteitskameras
  • die ma laat hom binne nie
  • sy noem hom ‘n woonstelrot
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Nadat hy weer tuis is, kom hy agter dat sy ma bleek is. Waarom is sy so bleek?

A
  • sy het ‘n spanningsmigraine
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watter voorstel maak hy aan sy ma en probeer hy daarmee sy dwelmgebruik goedpraat?

A
  • sy moet Dagga gebruik

- sy moet van daggagebruik google, omda dit as medisyne kan gebruik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe probeer Barries sy ma ooreed om saam met hom na sy pa te gaan?

A
  • hy speel op sy gevoel

- sy moet met hom gaan omdat die pa het hom me die belt stukkend geslaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is sy ma se reaksie op sy versoek? Waarom?

A
  • sy weier
  • dit is Barries en sy pa se probleme
  • die pa was baie spyt oor sy mishandeling van Barries
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Barries begin om ontrekkingssimptone van dwelms te toon. Verwys na die bespreking van die simptome van Dagga-ontrtrekking en lys Barries se simptome. Raadpleeg ook Hofstuk 5 en 6 vir verdere simptome.

A
  • senuweeagtigheid
  • woede / aggressie / geïrriteerdheid
  • slaaploosheid / slegte drome
  • rusteloosheid
  • gewigsverlies / verminderde aptyt
  • bewerigheid
  • depressie
  • bly dors, mond droog
  • sweet was afgewissel word met kouekoors
  • Barries toon woede, aggressie, rusteloosheid, hy bly dors en sy mond is droog; hy kry koud. Hoofstukke 5 n 6 : hy slaap slef, het nare drome, is bewerig, kry hoofpyn en het ‘n slegte eetlus
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Indien Barries sy verslawing erken en hulp probeer kry, van watter metodes van bahndeling kan hy gebruik maak? Noem 6 metodes (raadpleeg die stuk oor Behandeling van dagga-onttrekking)

A

-

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly