Hoofstuk 1 Flashcards
1
Q
ruimte
A
- Houghton
2
Q
Karakters
A
- Barries Barnard
- Floris de Kock (probleemvel, baie puisies)
- Theo de Kock (aantrekliker een van die twee blonde broers)
- Lizette
- Vera Barnard
- Paul Barnard
- Nelson (African Grey Papegaai)
3
Q
Dagga
A
- laat jou lighoofdig
- ‘munchies’ (laat jy honger voel)
- paranoïes
- sleg ruik
- rooi oë
4
Q
Wat maak barries?
A
- ‘n “slowboat”
- dit is ekstase en dagga
5
Q
Wat sê hy vir sy vriende?
A
- dat hy sal rottegif gee vir sy pa as a ‘kersgeskenk’
6
Q
Wat voel hy?
A
- sy pa hom nooit wou gehad het nie
7
Q
Hoe beskou hy sy pa?
A
- as ‘n ‘monster’
- hy het gegaan toe barries vyf jaar oud was
8
Q
wat noem barries die woonstelletjie?
A
- die duiwehok
9
Q
Hoe lyk barries?
A
- soos sy ma
- donker hare
- grysblou oë
- maer gesig
- atleties gebou
- growwe en sterker as sy ma
10
Q
Hoekom gebruik hy dagga?
A
- omdat dit a mense goedvoel maak
11
Q
Wat het sy pa aan hom gedoen?
A
- sy het hom met ‘n belt geslaan toe hy klein was
- sy ma het ‘n interdik teen paul gekry
12
Q
Hoe is barries en Vera se verhouding?
A
- hulle het a verhouding waar barries baie oneerbiedig is
- hy praat sleg met haar
13
Q
wat wou barries weet?
A
- of sy pa het die kaartjies gekry het
14
Q
watter motor het Theo?
A
- ‘n Opel Kadett