Hoofstuk 3 Flashcards
Watter klein beserinkies het Barries in die ongeluk opgedoen?
- neus bloei en lippe is stukkend
- hy het ‘n wond teen die verkoop
Waarom is Barries in die hospitaal?
- ‘n oordosis van dwelms
Watter tekens van ‘n oordosis van dwelms toon Barries?
- hy is naar en op gooi
- droog mond
Waarom is die tieners in sulke groot moeilikheid?
- hulle het a verkeersman omgery
- hulle doen dwelms
Toe sy ma die spieëltjie voor hom nou, herken hy nie homself nie. Beskryf hoe hy lyk.
- vreemd, bleek, stokoud
- oë rooi met donke kringe om sy oë
Watter twee persone besoek Barries?
- Kaptein Mfeka
- Sersant Schreuder
Wat is die doel van hulle besoek?
- hulle het Barries arresteer
- vir dwelmbesit, aanranding en saakbeskaadiging (vandilisma)
Klagstaat
- Barries Barnard
- besit van dwelms, dagga en MDMA
- aanranding met die doel om te beseet
- laakbeskadiging vir afskop van toiletdeur by die Rainbow Delight Club
- a.) Kapt. Mfeka
- b.) Polisie Dept. Narkotika
- c.) Mfeka
- d.) Des. 2016
Watter ononderhandelbare ‘voorstel’ maak Kapt. mfeka aan Barries?
- hy moet wys waar hy die dwels gekry het
- hy sal by sy pa in die Oos-Kaap moet bly
Wat moet Barries en ander jong mense leer volgens Kapt. Mfeka? Verskaf een woord.
- respek
Hoe lank sal hy by sy pa bly?
- 6 weke