Hoofstuk 12 Flashcards
Barries is verlig om te vind hy is nie verlam nie. hoe het Paul vir Barries gevind en gered?
- hy was onrustig en kon barries nie in die huis of toilet vind nie
- hy het ‘n geblaf gehoor en die klank gevold
- paul het barries uit die water gehaal, in ‘n warm bad gesit en toe vir hom droë klere aangetrek
- barries lê voor die koolstoof onder komberse
waar dink Paul het die hond vandaan gekom? motiveer
- pauk dink die hond het van ‘n boot afgespoel, want sy kondisie is te goed vir ‘n ronderloperhond
watter naam gee Barries die hond? waarom?
- barries noem hom jona omdat die water hom uitgespoel het, soos die bybelse profeet jona wat deur ‘n groot vis ingesluk is
Paul sê Barries kan ‘n slukkie brandewyn need. waarom weier Barries?
- brandewyn sal hom warm maak
- barries weier, want daar is rottegif in die brandewyn
wat wil Barries eerder hê?
- hy wil liewer daggakoppe hê
wie stuur vir hom ‘n SMS? wat is sy antwoord, wat eintlik verbasend is.
- nico sms hom om te hoor hoe dit gaan
- hy antwoord dat alles ok is, wat verbasend is as mens sien hoe hy teenoor sy pa optree
waarom is Lizette vir Barries kwaad?
- sy is kwaad omdat barries weg is sonder om haar iets te sê
wat dink jy suggereer dit dat lizette haar profiel op Facebook verander het? wat versterk ‘n. mense se vermoede dat sy eintlik klaar met Barries is?
- sy sien hulle nie meer as ‘n paartjie nie
- dis heel moontlik dat sy iemand anders in haar lewe het
- toe barries haar vra of sy hom nog lief het, antwoord sy nie
wat erken sy ma aan Barries en watter vermaning gee sy vir Barries?
- sy ma wul sy vriende uit sy lewe hê
- sy voel dat dit op hierdie stadium haar besluit is
- sy sê hy moet sy kant bring by sy pa
waarom druk Barries die foon se rooi knoppie?
- sy ma het ‘n inkomende oproep van die werk en vra hom om aan te hou, maar hy beëindig die oproep
- hy is geïrriteerd met sy ma
Barries klim die heuwel verder uit en hy sien Stef se huis. wat maak hom opgewonde en hoekom?
- hy raak opgewonde as hy aan olga dink
- hy voel aangetrokke tot haar
met sy terugkeer sien Barries Paul met ‘n pistool in sy hande. waarom?
- die hond se toestand het verswak
- hy het waarskynlik inwendige bewerings
- paul wil die hond skiet om sy lyding te verkort
wat sou jy in so ‘n situasie gedoen het as jy Paul was?
- ek sou nie hond wou laat nie
- die hond kan veearts toe geneem word om sy lyding te verlig, ens.