Hoofstuk 8 Flashcards
Stef dra die kitaartas oor sy skouers en saam dra hulle die swaar trommel. Stef wil die kitaartas net daar los. wat is Barries se reaksie en waarom?
- hy is geskok en weier
- barries sê dat sy ma $3700 vir die kitaar betaal het
haal Stef se antwoord aan. hoekom dink jy het Barries se ouers skuldgevoelens?
- “jou pa en ma betaal hulle gatte af ann skuldgevoelens.”
- eerstens probeer paul oor sy skuldgevoel kom omdat hy barries as kind geslaan het
- tweedens probeer sy ma ook te vergoed vir wat barries deurgemaak het
how weet jy Barries sukkel om by te hou? wat dink jy veroorsaak dat hy so swaar kry om by te hou?
- hy sweet bsir rn id onfiks a.g.v. al sy dwelmgebruik
gee ‘n kort beskrywing van Paul
- paul het donkerblonde hare, donkerbruin oë en ‘n growwe gesig
- daar is letsels aan sy oogbanke
- hy het tatoeërmerke aan sy gespierde bo-arms
- hy het in die 12 jaar sedert baar hom laas gesien het, baie verouder
- die son en wind het sy vel verniel
- hy is kaalvoet en dra ‘n kniebroek en ‘n moulose t-hemp
wat weier Barries om Paul te noem? hoe vermy Paul konflik hieroor?
- hy wil hom nie pa noem nie
- paul stel voor dat barries hom dan op sy naam moet noem
hoe lyk die huis van binne? waar skiet die huis te kort?
- die huis is koel, met ruim vertrekke soder plafonne
- daar is houtvlore en meubels van rottang en hout]- daar is nie ‘n binnetoilet nie
- daar is geen elekrisiteit nie, want die kragopwekker se diesel is op
hoe voel Barries op die huidige oomblik?
- hy gooi op en het diarree weens voedselvergiftiging
- hy is so swak dat pauk hom bed toe moet dra
Barries versoek Paul om hom huis toe te neem; hy wil sers. Schreuder bel; hy vra dat sy pa die selfoon lai. wat is paul se antwoord op elk van hierdie versoeke?
- die voertruie is almal stukken
- sy p se selfoon is pap en stef het nie ‘n sein nie
- daar is ook nie krag om die selfoon te laai nie, want die diesel fir die kragopwekker is op
is alles hiervan per toeval of is dit met opset gereël? indien wel, waarom dink jy?
- nee, die nie toevallig nie, dis met opset
- barries moet op seeplaas detoks en skoon bly
- sy pa wil nie hê hy moet opgee en teruggaan johannesburg toe nie
wat was die oorsaak van Barries se voedselvergiftiging?
- hy het ‘n slegt vleispastei op humansdorp geëet
Barries raak so swak. wat doen Paul om hom te help?
- paul gee hom medisyne om te drink, sowel as game
- hy maak vir hom hoendersop
- omdat barries so swak is, dra hy hom bed toe
watter van Paul se kunswerke staan vir Barries uit?
- ‘n skildery van olga wat kaal bolyf op die rotse sit en na die see staar, trek barries se aandag
wat insinueer Barries wat Paul se verhouding met Olga betref?
- hy insunueer dat daar iet onbehoorliks is dat paul vir olga half kaal geskilder het
- sy kon sy dogter gewees het
- hy behoort hom te skaam
hoe weet ons dat Paul sy humeur in toom probeer hou met Barries?
- spiertjies om sy oog trek saam
- daar is flitse in sy oë
- sy kake trek saam
hoe lank het Paul ophou drink? hoe weet ons dit was vir hom moeilik? hoe dink jy voel hy teenoor Barries stryd met verslawing?
- hy drink al die afgelope 2 jaar nie
- hy merk die dae op ‘n kalender af
- as daar iemand is wat weer waardeur barries gaan wat verslawing betref, is dit paul