Woordelys: Natuurlike Seleksie en Spesiasie Flashcards

You may prefer our related Brainscape-certified flashcards:
1
Q

Definieer:

Allopatriese spesiasie

A

Vorming van twee of meer spesies as gevolg daarvan dat die oorspronklike spesies in twee groepe verdeel is deur ‘n geografiese (fisiese) hindernis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer:

Bevolking

A

‘n Groep organismes van dieselfde spesie wat dieselfde habitat op dieselfde tyd bewoon en in staat is tot lukrake inteling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer:

Bevolkings digtheid

A

Die grootte van ‘n bevolking met betrekking tot die spasie wat beskikbaar is vir die bevolking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer:

Bevolkings dinamika

A

Studie van die veranderinge van die getalle van organismes binne bevolkings en die faktore wat hierdie veranderinge beïnvloed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definieer:

Bevolkings groeikrag

A

Die vermoë van ‘n bevolking om sy grootte te behou sonder die bedreiging van uitsterwing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Definieer:

Bevolkings regulering

A

Die neiging van ‘n bevolking om terug te keer na sy ewewigs grootte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer:

Bevolkings stabiliteit

A

Die neiging van ‘n bevolking om ‘n konstante grootte te bly

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Definieer:

Biodiversiteit

A

Verskillende spesies en die getal organismes wat die verskillende spesies uitmaak binne gemeenskappe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Definieer:

Ekosisteem

A

Enige goed gedefinieërde gebied waar daar ‘n interaksie is tussen plante, diere en die omgewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Definieer:

Gemeenskap

A

‘n Groep organismes van verskillende spesies wat dieselfde habitat bewoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Definieer:

Kunsmatige seleksie

A

Die proses waadeur diere en plante geselekteer word en toegelaat word om te teel met ander geselekteerde diere/plante om kenmerke te vorm wat wenslik of nuttig vir mense is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
26
Q

Definieer:

Mikro-evolusie

A

Die klein veranderinge wat binne ‘n enkele spesie plaasvind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
27
Q

Definieer:

Natuurlike seleksie

A

Die proses wat individue beskerm wat sekere kenmerke het wat voordelig is vir hulle om suksesvol te oorleef deurdat hulle vir bronne in die omgewing kompeteer en hulself teen ander organismes en omgewingsfaktore.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
31
Q

Definieer:

Simpatriese spesiasie

A

Vorming van twee of meer spesies vanaf ‘n enkele spesie sonder die teenwoordigheid van ‘n geografiese (fisiese) versperring;

Die spesies vorm a.g.v. ‘n radikale verandering in die genoom van ‘n klein groep individue van die oorspronklike bevolking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
33
Q

Definieer:

Spesiasie

A

Die proses waardeur nuwe spesies gevorm word deur evolusie van bestaande spesies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
34
Q

Definieer:

Spesie

A

‘n Groep organismes wat dieselfde kenmerke deel en in staat is om lewensvatbare nakomelinge te produseer wat in staat is om te teel

35
Q

Definieer:

Variasie

A

Die groot hoeveelheid variasie van voorkomste wat deur die organismes van dieselfde spesie getoon word