Kwartaal 2 (2) Flashcards

1
Q

Verduidelik die reaksie van die hittereguleringsentrum (by styging van temperatuur)

A

Die hipotalamus neem ‘n styging in die liggaamstemperatuur waar en staak dus die verhittingsmeganismes wat in werking gestel is om die liggaamstemperatuur te verhoog

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter stimulus word deur die Ruffini-liggaampies waargeneem by styging van temperatuur?

A

Hitte-stimulus a.g.v. styging in omgewingstemperatuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Onderskei tussen ‘hipertemie’ en ‘hipotermie’ deur na die DEFINISIE te verwys

A
  • Hipertermie is ‘n verhoogde liggaamstemperatuur a.g.v. die liggaam se onvermoë om sy temperatuur te reguleer
  • Hipotermie is ‘n toestand waar die liggaam se kerntemperatuur laer daal as wat nodig is vir normale metaboliese en liggaamsfunksies.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Onderskei tussen ‘hipertemie’ en ‘hipotermie’ deur na die OORSAAK te verwys

A
  • Hipertermie kom voor wanneer die liggaam meer hitte produseer of absorbeer as wat dit verloor.
  • Hipotermie kom voor wanneer meer hitte verloor word as wat geproduseer of opgeneem word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Onderskei tussen ‘hipertemie’ en ‘hipotermie’ deur na VOORKOMINGSMAATREëLS te verwys

A

**Hipertermie **- voorkomingsmaatreëls

  • Neem baie vloeistof in
  • Dra toepaslike klere
  • Smeer sonskerm aan
  • Moenie jouself ooreis gedurende oefening nie
  • Bly koel binnenshuis
  • Skeduleer buitenshuise aktiwiteite oordeelkundig
  • Moenie kinders of diere in ‘n geparkeerde motor laat nie
  • Beperk sonblootstelling

Hipotermie - voorkomingsmaatreëls

  • Dra toepaslike klere vir uitermatige koue toestande
  • Wees voorbereid vir die ergste wanneer buitelugaktiwiteit in die koue beplan word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly