Woordelys: Chromosome en Meïose Flashcards

You may prefer our related Brainscape-certified flashcards:
1
Q

Definieer:

Definieer Aneuploïedie

A

‘n Fout in die proses van meiose wat veroorsaak dat een gameet twee chromosome ontvang terwyl die ander gameet geen chromosome ontvang nie as gevolg van nie-skeiding van suster chromatiedes gedurende Anafase 2 van meiose.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer:

Verduidelik die Anafase

A

Fase in mitose waartydens die chromatiedes of hele chromosome na verskillende pole getrek word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Definieer:

Chromatied

A

Helfte van ‘n chromosoom;

die 2 helftes word deur ‘n sentromeer bymekaar gehou;

hierdie twee halwes is in werklikheid gevorm van een chromosoom deur DNS replisering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Definieer:

Chromatien netwerk

A

‘n Ineengestrengelde massa van drade wat in die kern van selle gevind word wat in die ‘rusfase’ is, d.i. selle wat nie verdeel nie;

hulle gee oorsprong aan chromosome

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Definieer:

Chromosoom

A

Draderige strukture wat in die kern van verdelende selle gevind word;

gevorm van chromatien netwerk;

bevat die oorerwings materiaal DNS

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Definieer:

Diploied

A

Het ‘n dubbele stel chromosome d.i. die chromosome is gepaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
36
Q

Definieer:

Haploïed

A

Besit slegs een stel chromosome d.i. die chromosome is ongepaard

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
44
Q

Definieer:

Tetraploïedie

A

‘n Poliploïede toestand waar die individue se selle tetraploïed is (4n)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
45
Q

Definieer:

Geslagschromosome

A

Chromosome wat die geslag van die individue bepaal;

die vrou het XX geslagschromosome, terwyl die man XY geslagschromosome het;

teenoorgestelde van outosome

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
55
Q

Definieer:

Interfase

A

Die stadium in mitose en meiose waartydens DNS replisering plaasvind;

aangesien die meeste van die sel se lewe in hierdie stadium plaasvind, is dit oorspronklik gedink dat dit ‘n rusfase is wat tussen die mitotiese en meiotiese verdelings plaasgevind het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
57
Q

Definieer:

Kariotipe

A

Die getal, vorm en rangskikking van al die chromosome in die kern van ‘n somatiese sel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
65
Q

Definieer:

Meiose

A

Tipe seldeling waar die kern twee keer verdeel maar die chromosome net een keer dupliseer;

vier selle word gevorm met die helfte van die chromosoomgetal as die oorspronklike sel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
72
Q

Definieer:

Mitose

A

‘n Tipe seldeling wat twee selle vorm wat geneties identies aan mekaar en aan die ouersel is (wat dan nie meer bestaan nie)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
84
Q

Definieer:

Outosome

A

Alle chromosome behalwe die geslagschromosome

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
85
Q

Definieer:

Poliploïedie

A

‘n Toestand waar elke sel in ‘n plant of dier meer as ‘n diploïde stel chromosome bevat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
87
Q

Definieer:

Profase

A

‘n Fase in mitose en meiose waartydens die chromatien netwerk afdraai om duidelike chromosome te vorm

106
Q

Definieer:

Telofase

A

Die laaste stadium van mitose/meiose

112
Q

Definieer:

Triploïedie

A

‘n Poliploïede toestand waar die individuele selle triploïed (3n) is