Woordelys: Evolusie Flashcards

2
Q

Definieer:

Bipedalisme

A

(Tweevoetigheid)

Die aksie om op twee voete te loop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer:

Antropologie

A

Studie van die natuurlike geskiedenis en ontwikkeling van die mens van hulle vroegste tye af.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer:

Argeologie

A

Studie van dinge wat baie oud is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer:

Bevolking

A

‘n Groep organismes van dieselfde spesie wat dieselfde habitat op dieselfde tyd bewoon en in staat is tot lukrake inteling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Definieer:

Biodiversiteit

A

Verskillende spesies en die getal organismes wat die verskillende spesies uitmaak binne gemeenskappe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Definieer:

Radiokoolstof datering

A

‘n Metode wat radioaktiewe koolstof gebruik om die ouderdom van ‘n fossiel te bepaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Definieer:

Evolusie

A

Biologiese evolusie verwys na die proses waar hedendaagse lewensvorme ontstaan het van lewensvorme wat in die verlede bestaan het;

biologiese evolusie verwys ook na die veranderinge wat lewende dinge oor lang tydperke ondergaan het, om oorsprong te gee aan huidige lewensvorme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Definieer:

Geologiese tyd

A

‘n Tydskaal wat die Aarde se geskiedenis in drie hoof eras verdeel (die Paleosoïkum, Mesosoïkum en Senosoïkum), waarvan elk weer in ‘kleiner’ periodes ingedeel is wat uit miljoene jare bestaan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Definieer:

Fossiel

A

Oorblyfsels van plante of diere wat na steen (versteend) verander het

of die afdruk van die oorblyfsels van plante of diere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
38
Q

Definieer:

Oorlewing van die sterkste (fiksste)

A

Term wat gebruik word om aan te dui dat slegs die wat die beste by die omgewing aangepas is in staat is om te oorleef deur natuurlike seleksie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
40
Q

Definieer:

Primate

A

‘n Orde binne die Klas Mammalia waaraan orang-oetangs, gorillas, sjimpansees en die mens behoort

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
41
Q

Definieer:

Prokarioot

A

‘n Organisme sonder ‘n ware kern

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
47
Q

Definieer:

Spesie

A

‘n Groep organismes wat dieselfde kenmerke deel en in staat is om lewensvatbare nakomelinge te produseer wat in staat is om te teel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
48
Q

Definieer:

Teorie

A

‘n Verduidelking wat ondersteun kan word deur feite, wette en getoetste hipoteses, vir iets wat in die natuur waargeneem is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
49
Q

Definieer:

Uitgesterf

A

Wanneer daar geen redelike twyfel bestaan dat die laaste individu van die spesie gesterf het nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
50
Q

Definieer:

Uitsterwing

A

Die proses waardeur al die individue van ‘n spesifieke spesie uitgesterf is sodat nie ‘n enkele een oorbly nie

51
Q

Definieer:

Variasie

A

Die groot hoeveelheid variasie van voorkomste wat deur die organismes van dieselfde spesie getoon word