Proteïen Sintese Flashcards
Noem die basiese boustene of monomere waaruit proteïene bestaan
Aminosure
Noem die proses as aminosure verbind
Dehidrasie sintese - water vrygestel
Die produk as twee aminosure verbind
Dipeptied
Die produk as 3+ aminosure verbind
Polipeptied (proteïene = lang polipeptiedkettings)
Hoeveel aminosure is daar waarvan proteïene gevorm kan word?
20
Tipiese lengte van ‘n proteïen ketting:
300+ aminosure
Hoe word die tipe proteïenproduk bepaal?
Deur die volgorde waarin die aminosure bind
Waardeur word die volgorde van die aminosure bepaal?
Deur die volgorde van die stikstofbasisse van DNS
Noem 3 stadia van proteïensintese
- Transkripsie: Vorming van bRNS
- Beweging van bRNS uit kern
- Translasie: Vertaling van bRNS om ‘n proteïen te vorm
Verduidelik die Transkripsie proses
- Swak waterstofbindings breek - DNS - 2 drade
- Langs een van die stringe word vry nukleotiedes opgetel - vorm komplementêre string - bRNS
- Ensiem: Transkripase (*RRR* - RNS polimerase)
Definieer:
Kodon
3 aanliggende basisse op bRNS
Verduidelik Stadium Twee van Proteïensintese
Beweging van bRNS uit kern RNS beweeg uit kern en heg aan ribosome van die sitoplasma
Noem die drie stappe van Translasie
- Optel van aminosure by oRNS
- Aanhegting van oRNS aan bRNS
- Verbinding van aminosure
Definieer:
Translasie: Stap 1
- Oordrag RNS tel aminosure op
- Ander tipe RNS, oRNS tel aminosure van die sitoplasma op.
- Elke oRNS kan slegs een tipe aminosuur optel
- oRNS met die aangehegde aminosure beweeg na ribosome
Definieer:
Translasie: Stap 2
- Aanhegting van oRNS aan bRNS
- Elke oRNS het ‘n drietal basisse: anti-kodons
- Elke oRNS beweeg lans bRNS totdat sy anti-kodons komplementêre basisse op die kodon van bRNS pas
Definieer:
Translasie: Stap 3
- Verbinding van die aminosure
- Die aminosure vasgeheg aan oRNS raak los van oRNS en verbind deur dehidrasiesintese om dipeptiedes, polipeptiedes en lang ketting proteïene te vorm
- oRNS beweeg weg van ribosome op soek na nuwe aminosure
Waardeur word die bRNS volgorde bepaal?
Die volgorde van stikstofbasisse op DNS
Waardeur word die volgorde waarin die oRNS aan die bRNS gaan heg, bepaal?
Die volgorde van die basisse op die bRNS
Waardeur word die volgorde waardeur die aminosure gaan verbind, bepaal?
Die volgorde van die oRNS
Waardeur word die tipe proteïenproduk bepaal?
Die volgorde waarin die aminosure bind
Waardeur word die genetiese kode gedra?
Deur die DNS, die genetiese kode bepaal waarmee ‘n proteïen gevorm gaan word
Waarom word die MI virus‘n retro-virus genoem?
- DNS vorm gewoonlik die bRNS = transkripsieproses - deur transkripase
- MI virus val sy gasheersel aan.
- Die virus se RNS vorm DNS deur omgekeerde transkripsie - omgekeerde transkriptase
- Retro = REVERSE
Waar vind transkripsie plaas?
Dit vind in die selkern plaas
Definieer:
Transkripsie
Die sintese van bRNA vanaf ‘n DNA templaat/deur die stikstofbasisse van DNA komplimentêr te pas
Definieer:
Translasie
Die proses om inligting om te skakel wat deur bRNA gedra word vir die korrekte volgorde van aminosure om ‘n spesifieke proteïen te vorm
Wat is die naam vir die drietal tRNA-basisse wat vir elke aminosuur kodeer?
Anti-kodon
Beskryf die rol van DNS/DNA tydens transkripsie in proteïensintese
- DNS/DNA-kodes vir ‘n spesifieke proteïene/polipeptiede/ volgorde van die aminosure
- Een string word as templaat gebruik - Om bRNS/mRNA te vorm
- DNA kan nie nukleus verlaat nie
Verduidelik die doel van ‘n spesifieke volgorde van kodons in ‘n bRNS-molekule
Dit bepaal die kode volgorde vir die aminosure wat die soort proteïen bepaal
Beskryf kortliks die rol van oRNS-molekules in die translasieproses van proteïensintese
- tRNA tel spesifieke aminosure op
- dis die **antikodon **wat pas by die kodon
- daarom is die aminosure gerangskik volgens ‘n spesifieke volgorde gerangskik
- om ‘n spesifieke polipeptiede/proteïene te vorm
Noem en beskryf die gedeelte van proteïensintese wat by die ribosome plaasvind
Translasie:
- Die mRNA-string van die nukleus heg aan ‘n ribosoom met ontblote kodons
- elke tRNA-molekuul dra een spesifieke aminosuur ooreenkomstig sy antikodon
- verbind met die kodon van die mRNA op so wyse dat die aminosure in die korrekte volgorde geplaas word
- aanliggende aminosure word verbind en vorm ‘n proteïen
Noem TWEE - VYF voordele van die gebruik van DNA-profiele buiten die oplos van misdade
- Bepaal genetiese afwykings
- Vaderskaptoetse
- Bepaal die identiteit van oorlede persone
- Ondersoek die variasie in bevolkings
- Opspoor van individue in ‘n bevolking bv. broodbome in Suid-Afrika
‘n Gedeelte van die DNS wat die genetiese kode dra vir die vorming van ‘n spesifieke proteïen deur sy volgorde van die aminosure te spesifiseer:
Geen
Die drie opeenvolgende basisse op bRNS:
Kodon
Die anorganiese bestanddeel wat verwyder word as twee aminosure kombineer tydens dehidrasiesintese
Water
Die plek van proteïensintese:
Ribosome
Die ensiem verantwoordelik vir transkripsie van bRNS vanaf DNS:
Transkripase
Spesiale naam wat aan virusse gegee word soos MIV wat DNS van RNS maak:
Retrovirus
Daardie gedeelte van proteïensintese vandat die tyd wat die aminosure in ‘n spesifieke volgorde gerangskik word totdat dehidrasie sintese plaasvind:
Vertaling of translasie
Proteïene word gesintetiseer op die ______
ribosoom
Die boodskap wat aandui watter proteïen gemaak moet word is vervat in die _____ wat in die kern voorkom
DNS
In die kern word ____ RNS gevorm.
Boodskapper RNS
Boodskapper RNS word gevorm deur gebruik te maak van vrye RNS ____ van die kernplasma.
nukleotiedes
Die ____ RNS bring dan die aminosure om die vereiste proteïen te vorm.
Oordrag RNS
Die proses waardeur aminosure verbind:
Dehidrasiesintese
______ word tydens dehidrasiesintese vrygestel.
Water