Genetika: (MTG) Flashcards

1
Q

Definieer:

Geen

A

‘n Klein gedeelte van DNA wat die kode vir ‘n bepaalde kenmerk dra.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer:

Alleel

A

Alternatiewe vorms van ‘n geen wat op dieselfde lokus (posisie) op homoloë chromosome voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer:

Genotipe

A

Genetiese samestelling van ‘n organisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer:

Fenotipe

A

Die fisieke voorkoms van ‘n organisme wat bepaal word deur genotipe, bv. lank of kort

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Definieer:

Dominante alleel

A

‘n Alleel wat in die fenotipe uitgedruk word as dit in die heterosigotiese of homosigotiese toestand voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Definieer:

Resessiewe alleel

A

‘n Alleel wat nie uitgedruk word of wat in die fenotipe weggesteek word as dit in die heterosigotiese toestand voorkom.

Dit word slegs uitgedruk in die homosigotiese toestand.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer:

Heterosigoties

A

Twee verskillende allele vir ‘n spesifieke kenmerk. Bv Ll

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Definieer:

Homosigoties

A

Twee eenderse allele vir ‘n spesifieke kenmerk bv. LL of ll

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Definieer:

Monohibried-kruising

A

Slegs een kenmerk word in die genetiese kruising aangetoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Definieer:

Volledige dominansie

A

‘n Genetiese kruising waar die dominante alleel die uitdrukking van die resessiewe alleel in die heterosigotiese toestand onderdruk of oorskadu.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Definieer:

Onvolledige dominansie

A

‘n Genetiese kruising tussen twee ouers wat fenotipies verskil, wat nakomelinge met ‘n intermediêre fenotipe produseer wat van beide die ouers verskil.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Definieer:

Ko-dominansie

A

‘n Genetiese kruising waar beide die allele in gelyke mate in die fenotipe uitgedruk word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Definieer:

Meervoudige allele

A

Meer as twee alternatiewe vorms van ‘n geen op dieselfde lokus bv. bloedgroepe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Definieer:

Poligeniese oorerwing

A

‘n Kenmerk wat deur twee of meer gene beheer word wat op dieselfde of verskillende chromosome aangetref word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Definieer:

Geslags-gekoppelde kenmerke

A

Kenmerke of eienskappe wat op die geslagschromosome voorkom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Definieer:

Kariotipe

A

Die getal, vorm en rangskikking van al die chromosome in die kern van ‘n somatiese sel.

17
Q

Definieer:

Kloning

A

Die proses waartydens geneties identiese organismes gevorm word deur gebruik te maak van biotegnologie.

18
Q

Definieer:

Genetiese modifisering

A

Die manipulering van die genetiese materiaal van ‘n organisme om die gewenste veranderinge te kry.

19
Q

Definieer:

Menslike genoom

A

Die kartering van die presiese posisie van al die gene in al die chromosome van ‘n mens.

20
Q

Definieer:

Stamboomdiagram

A

Word gebruik om die oorerwing van ‘n kenmerk in ‘n familie oor ‘n aantal nageslagte te bestudeer.

21
Q

Definieer:

Genetiese berading

A

Paartjies wat die risiko loop van ‘n genetiese siekte kan genetiese berading ondergaan om hulle te help om ingeligte besluite te neem of hulle kinders wil hê of nie.