Monohibriedkruisings Flashcards

1
Q

Definieer:

Monohibriedkruising

A

Verwys na voortplanting tussen 2 individue waar ons slegs een kenmerk of eienskap met oorerwing betrek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definieer:

Dominante kenmerk

A

Die kenmerk wat in die F1 generasie te voorskyn gekom het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definieer:

Die resessiewe kenmerk

A

Die kenmerk wat versteek is in die F1 generasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verduidelik Mendel se Wet van Segregasie

A

Vir elke kenmerk besit ‘n organisme twee “faktore” - of gene - wat skei of segregeer sodat elke gameet slegs een van hierdie faktore besit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wie was die vader van genetika?

A

Gregor Mendel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Definieer:

Genotipe

A

Die genetiese samestelling van die individu (nie noodwendig uitwendig gesien nie)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer:

Fenotipe

A

Die uitwendig sigbare kenmerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Verduidelik die beginsel van dominansie

A

As twee individue met suiwertelende kontrasterende kenmerke gekruis word, sal die individue van die F1 generasie altyd die dominante eienskap toon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly